Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg River Living

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alberta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Berg River Living
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Absolute fantastic home with nature on your doorstep.

We visited Berg River Living with small children, but we felt safe all the time. The house is more beautiful than the pictures on the internet. The host is very friendly and went out of his way to make us feel at home. We appreciated all the personal touches throughout the home (e.g. shampoo, toothpaste, etc.). We enjoyed the coffee machine, and the pizza oven was a bonus. The rooms are all so spacious, and the beds were comfortable. We could not get enough of the breathtaking uninterrupted views, as well as the sparkling pool. We managed to go for a few walks along the beautiful coastline. We want to thank the host. We will definitely recommend your home to family and friends.

Berg River Living se terugvoer

Thank you Elna, it was a pleasure to host you and your family.

Berg River Living
Catherine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Amazing location, amazing views. Great service.

See stars.

Leonie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Die plek is in 'n veilige omgewing. Die ruimte is lekker groot.

Ons het dit baie geniet.

Liesl M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M

Perfect, serene, breathtaking.

Great views, comfortable accommodations and a beautiful space. Thank you.

Gerrit S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Ongelooflike huis met asemrowende uitsig.

Een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Ons groep het klein kinders ingesluit, so die plek is reg vir enige ouderdomsgroep. Sal verseker die plek aanbeveel sonder twyfel. Die plek is netjies, gerieflik, gemaklik, met 'n ongelooflike uitsig.

Berg River Living se terugvoer

Hi Gerrit, eks baie bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete

Berg River Living
Riana M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Ons was 'n groep van 9, ouderdomme tussen 13 en 72 wat 'n naweek by Berg River Living deurgebring het. Die huis is netjies en gerieflik met 'n hele paar onverwagte ekstras. Die uitsig is pragtig, so ook die natuur om jou wanneer jy 'n entjie stap. Dit is voorwaar 'n stukkie paradys waarheen ons definitief weer sal gaan.

Daar is soveel om jou mee besig te hou soos visvang, kanoevaart, stap, swem en die beste deel is om die mooi sonsondergange te kyk vanaf die stoep. Tot mooier as op die foto's.

Nicole V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

The Perfect Location! We had a great stay!

Will definately visit Berg River Living again.

Erika L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Fantastiese ligging, op die water en swembad 'n groot bonus.

Bootanker reg voor huis. Huis is ruim en het alles wat jy nodig het, plus ekstra bederfies. Neil is baie behulpsaam en kommunikeer goed. Die lang stoep met groot braai maak laataand kuier heerlik. Ons het veilig gevoel. Sal beslis weer gaan, lekker kaggels vir wintermaande en pizza-oond. Dankie Neil vir deel aan ander, dit is 'n stukkie paradys met sonsondergang.

Berg River Living se terugvoer

Baie dankie Erika, ek is bly julle het dit geniet. Niks wen Rooibaai se sonsondergang nie.

Berg River Living
Jomari V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari V

Braai en swem met die mooiste uitsig.

Die huis was mooi skoon en netjies, en toegerus met alles wat jy sal benodig. Dit is selfs mooier as op die foto's. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het ons ingelig oor lekker aktiwiteite rondom ons. Ons het baie lekker gekuier en sal dit beslis aanbeveel.

Berg River Living se terugvoer

Dankie Jomarie, dit was lekker om julle hier te verwelkom en dat julle dit soveel geniet het. Kom gerus weer.

Berg River Living
Cheri-ann J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri-ann J

Perfekte wegbreek vir 8.

Vriendelike diens. Beste ligging. Veilig vir my seun van 5 jaar oud. Baie dankie aan die eienaar, Neil!

Berg River Living se terugvoer

Dankie Cheri-ann, eks bly julle het dit geniet en dat julle sulke goeie gaste was.

Berg River Living
Michael C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Rus vir die siel.

Groot huis met alles wat jy nodig het. Fantastiese uitsig met die mooiste sonsondergang. My hele gesin wil volgende jaar weer gaan. Neil is 'n baie goeie host wat baie goed kommunikeer.

Berg River Living se terugvoer

Dankie Michael, Rooibaai se sonsondergang behoort wêreldbekend te wees, tyd staan stil terwyl die son hier sak. Ons sien uitom julle weer hier te he.

Berg River Living
Stephanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Lieflike kuier huis vir groep mense! Puik.

Ons het as familie daar gebly en dit was heerlik! Baie spasie vir almal en 'n lekker kuier huis vir 'n groter groep mense. Wat ons veral geniet het, was dat die kamers nie so naby mekaar was nie, en almal kon dus hul eie spasie geniet. En die pizza oond was 'n bonus vir ons.

Wanda A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda A

Great property, stunning view.

Well appointed with almost everything we needed. Small details like providing shampoo, toothpaste, coffee, tea, milk, etc mean a lot! We were 10 adults, and for us, an additional fridge for drinks would have been nice, but we managed with the already large fridge that was there! The other thing we missed was an outside bin for the empties, but again, we made do with a black bag. The owner is fantastic! Very accommodating! He can be very proud of an incredibly stunning house with an exceptional view over the river and wetlands, especially at sunset. We will be back!

Tracy-lee T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee T

An unforgettable experience.

The breathtaking sunsets were the highlight of our stay. That along with the beautiful surroundings. Neil's home is clean and conveniently designed. We spent most of our days, in the pool and the big stoep, with uninterrupted views of the water, in which we enjoyed kayaking. Neil is an excellent host, and very accommodating. We will most definitely be back. Thank you Neil.

Jac A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jac A

Berg River chill!

Most enjoyable stay! Thanks, Neil!

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 18, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb741430bf8d3cc006d011f701153bb6025ff5a29fbf437393ab6fa3e0a35ce02da98185bd10b2c8d74cf7caf2707e028f1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 18 Rivier straat Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.77717397328 18.152052326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang