Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergdale Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Bergdale Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martin D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Fantasties.

Lieflike plek om te bly. Skoon en netjies. Werkers was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Marilie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D

Beautifully modern, yet cozy.

We had a great stay at Bergdale Cottages. Stunning setting, lovely open-plan cottage, and a well-equipped unit. Thank you.

DJ A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A

Excellent, really enjoyed the location and spaciousness of the cottage.

The staff and owner are very friendly and helpful. Being birders the location was brilliant with great birds. The cottage was well-equipped but really missed a glass for my scotch! We will be visiting again.

Lydia N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf in Hazyview.

Bergdale is 'n pragtige plek. Dis rustig daar en die wooneenhede is ruim en baie netjies.

Adele R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

5 stars is not enough, they deserve a 10.

A big thanks to the Bergdale team, what a beautiful place to stay. We were there only for 2 nights but will definitely stay longer next time.

Ronel Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z

Ons derde besoek.

Sien sterre, die rede vir ons terugkeer.

Jaco W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W

Perfect for what we were looking for.

We needed a place for one night and it delivered. It would be perfect for a longer stay. Great place,.

Caroline N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline N

Goed.

Dit was baie lekker om daar te bly. Die ontvangs was goed, net jammer ek moes laat uitvind van die laat inklokfooi, maar dit was baie lekker om daar te kon bly en sal dit aanbeveel.

Carlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene E

Kos vir die siel.

Lieflike uitsig en natuurskoon. Pragtige kothuise wat skoon en netjies en baie ruim is. Alles word voorsien en is goed versorg. Sal altyd weer daar gaan bly.

Magda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Vriendelik,onvergeetlik en baie netjies.

As ek kon sou ons Bergdale Cottages 10 sterre gegee het. Die eienaars is mense-mense en sit jou behoeftes altyd eerste.

Ben L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die verblyf is uitstekend en baie skoon, terwyl die plaas waarop die verblyf geleë is baie veilig is en netjies in stand gehou word. Die ligging in Hazyview is baie sentraal en daar is geen steurnis van enige aard nie. Ek beveel die plek ten sterkste aan.

Ronel Z - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z

Heerlik.

Ons is vriendelik deur die Bergdale span ontvang en tuis laat voel in Mango cottage. Dit is baie netjies en veilig. Die rustigheid van die plaas laat jou vinnig ontspan. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Alicia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Baie netjies, stil en rustig.

Plaasdiere wat rondloop was fantasties vir klein kinders.

Sonia L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia L

Baie aangenaam. 'n Juweel in die hartjie van Hazyview. Sal beslis weer kom. Baie dankie.

Rustig en veilig. Baie netjies en baie goed toegerus. Sal vir almal aanbeveel.

Yolande R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Beste selfsorgeenheid wat ons in ‘n lang tyd ervaar.

Netjies, skoon, veilig en baie goeie diens.

Annelie H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Perfekte oornagverblyf.

Bergdale is gemaklike, stil en veilige oornagverblyf. Kan dit aanbeveel.

Francois C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Sentraal met alles wat jy nodig het.

Pragtige badkamer en heerlike groot bed. Die stoep kuier heerlik!

Millicent C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Wonderful stopover for Kruger or Lowveld.

We were a group consisting of 2 couples. Finding such a delightful cottage with two spacious equally sized bedrooms made for a great stopover. Everything was provided to make for an easy relaxing self catering break. The photos don't do it justice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike oorstopplek na die Kruger of Laeveld.

Ons was 'n groep van 2 paartjies. Dit was lekker om 'n lieflike kothuis met 2 groot kamers wat ewe groot is te vind vir oornagverblyf. Alles was daar vir 'n gerieflike selfsorg-oornag. Dis mooier as die foto's.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Ongelooflike lekker naweek.

Uiters netjiese verblyf. Goed beveilig. Naby alles. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Christel L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel L

Ons het in 'n splinternuwe kothuis tuisgegaan - luuks en amper te groot vir twee met alles baie skoon en netjies.

Ons het in 'n splinternuwe kothuis tuisgegaan - luuks en amper te groot vir twee met alles baie skoon en netjies. Die personeel was baie vinnig om te reageer en het uit hul pad gegaan om ons te ontvang en te verwelkom. 'n Baie goeie eennag-oorslaap.

Vanaf
Vanaf R871
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R871
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d081d9cff171d0aaaac12d2e7df65e585e364f37c1ec8284ece858a780c7e9e8f3791b9c405509e4a68850084e5ea46954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R871 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Main Road Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.056142307311 31.126656470863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang