Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergen Dam Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jacobus K
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heerlike wegkom met 'n ouwereld atmosfeer. Baie lekker gebly. Huisie is atmosferies, baie goed ingerig en als werk maklik. Die omgewing is rustig, baie mooi en 'n mens voel afgesonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tayla H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Calm and peaceful. Isolated cabin on a working farm. Paraffin lamps throughout, need to get used to the smell of paraffin when staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Harold G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Rustic and Wet. Unfortunately, the weather was very wet and miserable and so we could not make use of the lovely large verandah. Three adults and two dogs and a fire in the living area were very tight. However, we had a stunning walk up the mountain with lots of lovely fynbos. Plenty of cutlery and crockery including a gas toaster! The donkey boiler worked well once we fired it up and the hostess very thoughtfully left us a bottle of wine, fresh farm milk, plenty of wood and some really good rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hesta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peaceful, with spectacular views. The perfect hideaway where batteries can be recharged and nature enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

The perfect escape for a long weekend getaway! A great spot to escape to with your furkids - ours had a ball exploring (safely)!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

'n "Digital Detox" 'n Heerlike wegbreek van die alledaagse gejaag en luukshede op 'n pragtige plaas. Die skoon en goed ingerigte huisie het ons sommer dadelik laat tuis voel en ons het die rustigheid van die natuur baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David A
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Restful and peaceful. A wonderful place to just unwind and relax. Enjoyed the remoteness and having on electricity, having to heat water with a donkie and the fresh farm milk. The dogs loved the openness just to be able to run. The walks are amazing! Definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Rustig, groen en privaat. Die uitsig is pragtig, die honde kon baljaar en die staproete was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek-plaas, 20 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316109fdc2f333f5eecf38f1f4bf1c0e5631d1e21fed1239fcbd923373f3aad5142e91b1f25ebc5750243cad78269a9ca671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.541355654238 19.929670008143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang