Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergen Dam Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek-plaas, 20 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bergen Dam Cottage is aan die voet van die Soetmuisberge geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde werkerskothuis vir tot 6 mense, net 20 km vanaf Bredasdorp.

Met 'n uitsig oor die veld, berge en dam waarna dit vernoem is, is die kothuis van die rooster af, en word aangedryf deur gas, paraffien, en het 'n houtbrandende donkie vir warm water.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed, en die ander is ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed. Albei kamers het stortgeriewe. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n gasyskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Paraffienlampe word ook voorsien, en gaste kan voor die kaggel ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe in die beskutte lapa. Hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Die omtrek is toegemaak en troeteldiere is welkom. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Gaste kan in die dam afkoel en 'n borrelbad is beskikbaar. Die plaas bied verskeie doendinge soos stap, bergfietsry, voëlkyk en kanovaart. Gaste kan ook by die melkery inloer om 'n rantsoen vars melk af te haal, en met vooraf reëling kan kinders inskryf vir 'n blitskursus in melkboerdery.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Bergen Dam Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Grashoek-plaas, 20 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergen Dam Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoek-plaas, 20 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316109fdc2f333f5eecf38f1f4bf1c0e5631d1e21fed1239fcbd923373f3aad5142e91b1f25ebc5750243cad78269a9ca671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.541355654238 19.929670008143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang