Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergendal Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 59 resensies vir Bergendal Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lesley R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley R

Very helpful and caring host. The room was most comfortable.

We enjoyed our overnight stay and were grateful, in the cold and rainy weather, for the warm welcome by the host who went out of her way to make us feel at home.

David O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
David O

Excellent and enjoyable.

The stay was excellent. The place is clean and the service was excellent. Very friendly host.

Louise P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Brief one night stay. Breakfast a bit disappointing.

I suggest some more variety in the breakfast menu would be an asset.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Good Afternoon Louise
We are a B&B, not a hotel facility where you can expect a lot of different foods. We got our set menu and
it works for us. You are the only one who's complained about it you are most probably used to hotels and not B&Bs.
Kind Regards,
Marlene

Bergendal Guesthouse
Liandi F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liandi F

Vriendelike mense en lekker ontbyt.

Heerlik gewees, sal net voorsiening maak vir loadshedding gevalle.

Anne-marie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Sal aanbeveeel.

Enigste kritiek was dat dit ongelooflik warm was en die huis het toegestaan en slegs ‘n waaier in die kamer en geen lugversorging nie (ek weet dit sou seker genoem gewees het maar word sterk aanbeveel). En ook geen ys in die vrieskas gedeelte van die yskas nie, en geen koue water in die yskas nie - ek dink die temperatuur het gedraai by 40 grade. Verder het ons baie lekker gekuier en die ontbyt was heerlik en die gasvrou baie vriendelik.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Middag

Dis was 'n ongewone hitte, Villiersdorp word nie as 'n reel so warm nie.
In hierdie omstandighede waar daar 'n virus is, moet mense maar hulle eie gebottelde water saam bring. Ons voorsien mense nie van water en ys nie.

Vriendelike groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Wilma F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma F

Netjiese gerieflike kamer gehad. Heerlike ontbyt.

Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Fasiliteite was baie netjies en skoon. Ons het ook 'n heerlike ontbyt ontvang. Sal beslis weer daar oorbly.

Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Gasvrou was vriendelik en ontbyt was uitstekend.

Mooi ou huis, goed gerestoreer. Lekker groot kamer. Goed geleë. Ontbyt is goed.

Sandra L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L

Verruklik.

Vriendelik, skoon, netjies, behulpsaam. Marlene was great, dankie!

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Sandra, dit was lekker om julle te huisves.
Vriendelike groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustigheid

Heerlike oornagplek. Pragtig, skoon en rustig. Sal beslis weer daar oornag.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan.
Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Marita P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Baie tevrede.

Hierdie gastehuis is pragtig, silwerskoon en die gasvrou gaan werklik uit haar pad om haar gaste te akkommodeer. Sal enige tyd weer oorbly.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dit was 'n plesier om julle te huisves.

Groete,
Marlene

Bergendal Guesthouse
Ziska B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

Troue.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Marlene. Hulle was uiters behulpsaam. Ons kamer was pragtig en skoon. Die gastehuis is in 'n rustige stil deel van Villiersdorp. Dit is ook veilig daar vir jou voertuie met die elektroniese hek wat sluit. Sal hulle definitief aanbeveel.

Jan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Oornag en dit was puik.

Dis 'n baie geskikte oornagfasiliteit, netjies, veilig en alles wat nodig is.

Derrick M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M

Uitstekende verblyf!

Sal weer daar wil tuisgaan. Baie mooi en netjiese gerief.

Ella M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M

Very nice guesthouse, but only 1 place for supper.

There are lovely restaurants in Villiersdorp but they close at 5. There was only one restaurant that was open late for supper. Duroc's Pub and Grill. Their food was very nice and affordable.

Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O

Skoon, rustig met ’n vriendelike gasvrou.

Skoon, rustig - maar moet nie te veel in Villiersdorp verwag nie; vriendelike mense, maar beperkte dinge om te doen of gaan kyk.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie
Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Johannes Pg V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Pg V

Ons het die verblyf daar baie geniet en sal beslis in die toekoms weer daar tuis gaan.

Netheid en gasvryheid was besonders aangenaam.

Marlise V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V

Baie mooi! Vriendelike diens! Baie lekker gebly.

Die boorde en die dam is ongelooflik mooi.

Ben R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben R

Baie netjiese en skoon. Rustige area geleë.

Die gastehuis is in 'n still veilige omgewing geleë. Netjies skoon met die nodige geriewe. Kan as middelpunt gebruik word om area te verken. Word hoog aanbeveel.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Bergendal Guesthouse
Elza M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza M

Skoon, gerieflik en vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang, alhoewel ons eers laat die aand aangekom het. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik ingerig. Ontbyt was heerlik en vriendelik bedien. Ons het werklik waarde vir ons geld ontvang.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Bergendal Guesthouse
Corne V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Waarde vir geld

Smaakvolle meubelering en stilering, vriendelike ontvangs. Sal beslis dit aanbeveel

Jaco K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K

Swak

Geen ontvangst, moes wag, by verre die enigste swak ervaring in 3 weke van reis

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Jaco,
Gaste kan ons skakel om te se min of meer wanneer hulle arriveer. Ons bly nie op die perseel nie, maar daar is 'n nommer wat ten alle tye beskikbaar is. Nadat ons geskakel is probeer ons om vinnig daaruit te kom, +-3 tot 5 min.
Vriendelike groete,
Marlene

Bergendal Guesthouse
Helen H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Stil en rustig, skoon en netjies, vriendelike diens.

Dit was die ideale plek om te rus in stilte en vrede. Pragtig en skoon. Dankie.

Reg B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B

Ons het baie lekker gebly.

Dankie vir die goeie diens.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves
Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Gabrie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrie M

Dit was baie lekker en puik diens.

Ons het net Villiersdorp vir een aand besoek en het nie die omgewing veel verken nie. Gastehuis was baie netjies en goeie diens.

Louna L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louna L

Ons het 'n yskassie gemis in die kamer omrede ons ver gereis het om ons koel goed te berg.

Teleurgesteld omdat 'n 16 jarige dogter op 'n matras op die grond moet geslaap het, maar dieselfde bedrag per nag as ons betaal het. Wat was die rede waarom ek met aansoek die kind se ouderdom moes deurgee? Het voorheen by gastehuise geslaap wat wel vir ons genoem het dat daar 'n matras gaan wees, dan het ons net 'n addisionele bedrag van R100 betaal.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Middag,
Ons adverteer nie op die webtuiste 'n yskas in die kamer nie. Daar is wel 'n yskas in die eetkamer wat almal deel wat julle kon gebruik het. Julle het geweet van die matras en ek het julle 'n verminderede tarief hiervoor laat betaal.

Bergendal Guesthouse
Mariaan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Everything ticks all the boxes, but security!

Security needs serious attention. A warning of the poor security would have been kind!

Dr. S.p. M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr. S.p. M

Aangename enkelnagverblyf.

Sien sterre.

Koos S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos S

Heerlike verblyf.

Baie gerieflik en ruim kamers met badkamers. Baie skoon en netjies. Sal aanbeveel.

Christo S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Geniet dit baie.

Baie netjies, skoon en goeie diens.

Michelle M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Lieflik!

Baie mooi, netjies en vriendelik ontvang.

Sebasti L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebasti L

Baie aangename verblyf, net wat ons wou hê!

Vriendelike en warm ontvangs. Baie netjiese fasiliteite. Rustige omgewing. Veilige parkering. Heerlike en vullende ontbyt.

Phillip K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K

Excellent accommodation and service. Highly recommended!

See stars.

David S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Fanatasties.

Dit is 'n uitstekende plek om oor te bly, enige tyd aanbeveel.

Johan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ek is baie vriendelik ontvang en die plek is regtig baie aangenaam!

Met die intrapslag is die verwelkoming baie vriendelik en aangenaam met die kamer wat netjies en skoon was. Die area is stil en rustig en n goeie nagrus is gewaarborg. Ek beveel aan enige iemand wat hier woon bly vir die ontbyt! Dit word vars gemaak en is smaaklik en gesond met bitter lekker koffie. Julle sal my vir seker weer sien!

Marietjie H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Pragtige gastehuis.

Pragtige, ruim kamer. Groot stoep. Heerlike ontbyt.

Lezanne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B

Baie lekker.

Baie lekker gekuier en vriendelike diens.

Johan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Goeie waarde vir geld.

Vriendelik ontvang, kamer en badkamer skoon. Bonus was die ontbyt wat geurig voorberei is.

Liz T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz T

Baie lekker en aangenaam.

Baie goed ontvang. Gebou was baie skoon en netjies. Rustig en aangenaam om daar te wees. Sal beslis aanbeveel.

Laurina S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurina S

Friendly welcome, extra assistance on requests, lovely place.

My father and I had a wonderful stay.

Elza V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Netjies, vriendelik, gerieflik, goeie waarde vir geld.

Die ou huis is pragtig gerestoureer met moderne geriewe. Kamer is lieflik groot en die badkamer modern toegerus. Ons is vriendelik herinner aan ons bespreking en is net so vriendelik ontvang. Die ontbyt was volledig en keurig.

Elsa K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, lekker ontbyt gehad, gasvry en baie netjiese plek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hanri G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri G

Vriendelik en uitstekend.

Baie gawe mense en lekker kos.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Wilma S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Uitstekend

Pragtige plek het heerlik gerus en ontspan. Dorpie baie baie mooi en skoon. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Cyril R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril R

Manjifiek!

Ons het 'n heerlike tydjie hier gespandeer, en die egte Engelse ontbyt is uit die boonste rakke! Wees verseker, ek is 'n gereelde kliënt en het reeds ander vriende en familie hiervan vertel.

Helen H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Aangename verblyf, ontbyt was baie lekker.

Gastehuis is goed geleë, skoon en modern, ontbyt was baie lekker.

Wynand L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Ongelukkig te kort!

Baie vriendelik, netjies en perfek vir 'n verblyf in Villiersdorp.

Sanet E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Vyf-ster-verblyf!

Pragtig, skoon en netjies, was aangename verblyf.

Mauritz B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz B

Die plek om oor te bly op Villiersdorp.

Ek het inderhaas 'n plekkie gesoek om vir 'n nag oor te bly op 'n onlangse reis van Jeffreysbaai na Stellenbosch en weer terug. Bergendal het onmiddellik my oog gevang op die webblad en ek was glad nie teleurgesteld toe ek daar arriveer nie. Ek was vriendelik ontvang deur Marlene en alles was pragtig netjies en die kamers ruim en goed toegerus. Ek sou beslis langer daar kon bly as ek die tyd gehad het. 'n Klein juweel in Villiersdorp!

Bergendal Guesthouse se terugvoer



Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier.

Vriendelike/Groete,
Marlene

Bergendal Guesthouse
Rudi F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi F

Waarde vir geld en het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en dit was 'n lekker atmosfeer. Marlene het die Theewater-sportklub aanbeveel om te eet en dit was definitief die moeite werd!

Tommy C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy C

Baie netjies en vriendelike diens.

Skoon en netjies, heerlike ontbyt, maar daar is geen eetplekke as jy op 'n Sondag daar aankom nie.

George G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George G

Aangenaam.

Vriendelike diens, rustige omgewing, lekker kos. Alles wat nodig is vir 'n lekker naweek!

Brigitte R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Comfortable accommodation in quiet street.

Sitting out on the back stoep with a view over the garden towards the mountains was lovely! Thanks to Marlene for her warm hospitality. The breakfast was generous and delicious.

Riaan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie mooi modern gerestoureerde huis in 'n stil omgewing.

Bergendal is 'n lekker stil rusplek in 'n landelike omgewing waar die natuurskoon geniet kan word. Dit was 'n uitstekende keuse vir ons as 'n oorslaapplek.

Bergendal Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Riaan G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Baie aangenaam. Die ontbyt was hemels.

Baie lekker gebly. Dis net jammer daar word nie melding gemaak op LekkeSlaap dat daar selfsorgfasiliteite is nie aangesien ons op 'n Sondagmiddag daar aangekom het en daar geen restaurante oop was vir aandete nie en daar ook nie braaigeriewe beskikbaar was nie.

Marike F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F

Uitstekend, skoon, baie mooi plekkie.

Baie netjiese skoon gastehuis, met uitstekende diens. Regtig waarde vir geld.

Wayne H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Was ongelukkig net vir een aand gewees maar ek sal maklik 'n paar weke by Bergendal wil spandeer.

As Bergendal 'n swembad gehad het sou ek nog steeds daar gewees het. 'n Swembad sal nogal werk daar oor die somermaande.

Roeland S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roeland S

Prachtig verblijf!

Mooi ingericht huis, met een groot terras en tuin en schitterend uitzicht op de bergen.

Cecile M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile M

Heerlike verblyf by gasvrye mense.

Die verblyf is baie netjies en kindervriendelik. Ontbyt uit die boonste rakke en eienaars baie gasvry.

Bergendal Guesthouse se terugvoer


Baie dankie vir die goeie terugvoering dit was net n plesier om julle te huisves.

Groete
Marlene

Bergendal Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaffstraat 14, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2NjMDE1LWU3YjMtNGY3ZS1hY2NlLWQxYzI5NTIwMDcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 14 Graaff Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989653865086 19.289653487102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang