Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergendal Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lesley R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Very helpful and caring host. The room was most comfortable. We enjoyed our overnight stay and were grateful, in the cold and rainy weather, for the warm welcome by the host who went out of her way to make us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Excellent and enjoyable. The stay was excellent. The place is clean and the service was excellent. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Brief one night stay. Breakfast a bit disappointing. I suggest some more variety in the breakfast menu would be an asset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Good Afternoon Louise We are a B&B, not a hotel facility where you can expect a lot of different foods. We got our set menu and it works for us. You are the only one who's complained about it you are most probably used to hotels and not B&Bs. Kind Regards, Marlene

Liandi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Vriendelike mense en lekker ontbyt. Heerlik gewees, sal net voorsiening maak vir loadshedding gevalle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anne-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Sal aanbeveeel. Enigste kritiek was dat dit ongelooflik warm was en die huis het toegestaan en slegs ‘n waaier in die kamer en geen lugversorging nie (ek weet dit sou seker genoem gewees het maar word sterk aanbeveel). En ook geen ys in die vrieskas gedeelte van die yskas nie, en geen koue water in die yskas nie - ek dink die temperatuur het gedraai by 40 grade. Verder het ons baie lekker gekuier en die ontbyt was heerlik en die gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Middag Dis was 'n ongewone hitte, Villiersdorp word nie as 'n reel so warm nie. In hierdie omstandighede waar daar 'n virus is, moet mense maar hulle eie gebottelde water saam bring. Ons voorsien mense nie van water en ys nie. Vriendelike groete Marlene

Wilma F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Netjiese gerieflike kamer gehad. Heerlike ontbyt. Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Fasiliteite was baie netjies en skoon. Ons het ook 'n heerlike ontbyt ontvang. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Gasvrou was vriendelik en ontbyt was uitstekend. Mooi ou huis, goed gerestoreer. Lekker groot kamer. Goed geleë. Ontbyt is goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra L
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2022

Verruklik. Vriendelik, skoon, netjies, behulpsaam. Marlene was great, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Baie dankie Sandra, dit was lekker om julle te huisves. Vriendelike groete Marlene

Anonieme gas
1 nag
3.8
Aug 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustigheid Heerlike oornagplek. Pragtig, skoon en rustig. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bergendal Guesthouse
Baie dankie Johan. Groete Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaffstraat 14, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwN2NjMDE1LWU3YjMtNGY3ZS1hY2NlLWQxYzI5NTIwMDcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 14 Graaff Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989653865086 19.289653487102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang