Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergenwater Farmhouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Bergenwater Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Barnie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie V

Puik plek lekker kuierhuis.

Wat 'n wonderlike plek om asem te skep en net weer tot rus te kom - die omgewing is rustig en veilig. Die huis is baie goed toegerus en kom niks kort nie. Die plek is baie goed uitgelê en baie skoon, en dit is sommer net 'n lekker plek om in te stap en tuis te voel om lekker te kuier. Ons was daar met ons gesin, maar kom weer terug met vriende vir 'n heerlike kuier. Die geruis van die rivier is 'n salige gesus en maak mens baie gou baie rustig.

Bergenwater Farmhouse se terugvoer

Bly julle het dit geniet by ons. Sien uit om julle weer te ontvang.

Bergenwater Farmhouse
Kim H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Beautiful home away from home.

We had a wonderful stay at Bergenwater Farmhouse. The location was perfect, and we had a wonderfully peaceful weekend. The house was sparkling clean and comfortable, providing a relaxing retreat. The location was convenient, making it easy to explore the surrounding area. Overall, a pleasant experience that contributed to a memorable trip with excellent weather as a bonus.

Karen V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Ontspanne, lieflike omgewing, lekker kuier stoep.

Dit was fantasties. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Mooi plaashuis met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan kuier op die plaas.

Vanaf
Vanaf R4 937
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 937
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc461da8ad2c24e18c358cf76631233547e7454d0cfd369cefda2a6b633dc454028d861796a331178258f848bd913b958b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 937 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Goudyn Road Goudine Farm 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.701278900916 19.292433806427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang