Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergenwater Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 937 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bergenwater Farmhouse is 'n selfsorghuis op 'n werkende wynplaas in die Rawsonville-distrik wat bekend is vir die verskeidenheid wynmakerye, restaurante en die maandelikse plaasmark.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en sitarea met nog 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die sitarea het groot vensters met baie natuurlike lig.

Die groot stoep het gemaklike sitplek en bied 'n uitsig oor die groen grasperk. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook 'n laserstraalsekuriteitstelsel.

Die verblyf is naby verskeie staproetes, fietsryroetes en wynmakerye.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergenwater Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 937
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 4 937
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc461da8ad2c24e18c358cf76631233547e7454d0cfd369cefda2a6b633dc454028d861796a331178258f848bd913b958b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 937 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Goudyn Road Goudine Farm 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.701278900916 19.292433806427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang