Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergenwater Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 937 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bergenwater Farmhouse is 'n selfsorghuis wat op 'n werkende wynplaas in die Rawsonville-distrik geleë is, wat bekend is vir sy verskeie wynkelders, restaurante en maandelikse plaasmark.

Dié huis bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer en derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Aan die ander kant van die huis is die vierde slaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer met 'n stapelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die eetarea en strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met nog 'n etenstafel en gemaklike rusbanke met 'n TV. Die sitkamer het groot vensters wat natuurlike lig toelaat om die kamer te vul.

Die ruim patio bied gemaklike sitplek en kyk uit oor die groen grasperk wat perfek is vir die kinders om rond te speel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en 'n alarmstelsel met balke.

Hierdie eiendom is naby verskeie staproetes, fietsroetes en wynkelders geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergenwater Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 937
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 937
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc461da8ad2c24e18c358cf76631233547e7454d0cfd369cefda2a6b633dc454028d861796a331178258f848bd913b958b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 937 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Goudyn Road Goudine Farm 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.701278900916 19.292433806427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang