Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghaven Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 108 resensies vir Berghaven Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Allison L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison L

Peaceful, quiet and relaxing.

Warm and comfortable.

Ria M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Beautiful country cottages.

The cottages at Berghaven Cottages are well-appointed and the grounds are beautiful and child-friendly.

Liezel O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Pragtige omgewing.

Eenheid goed toegerus netjies en skoon, personeel vriendelik en hulpvaardig. WiFi net baie swak, moet nie daarop bargain nie.

Deborah V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah V

Lovely location.

Location was very central, and hosts were very helpful.

Rose T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Peaceful, comfortable, enjoyable.

We really had a wonderful stay. One issue is the grass around the dam. My husband battled to fish as it was a little overgrown.

Lettie Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie Z

Lekker rustige naweek weg.

Ons het baie lekker gebly, was naby aan al die aktiwiteite wat ons die naweek wou gedoen het. Ons het elke aand gebraai en gaan visvang. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Graham L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham L

Lovely peaceful place.

We enjoyed the peace and quiet. If we needed help with something, the staff were very responsive, helpful, and friendly.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Segran M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Segran M

The location is lovely with dams and bird life and very close to Drakensberg Sun.

Good accommodation in a lovely setting in a natural environment.

Elsa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Iets van alles in die natuur.

Wat jy nie saamvat nie gaan jy nie daar kry nie. Volop voëls. Pragtige uitsig en pragtige foto's. Genoeg dennebolle opgetel vir 'n heerlike kaggelvuurtjie!

Dale T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale T

Thouroughly enjoyable.

Really loved our stay at Berghaven. Booking was a pleasure, quick and clear communication from the hosts. Berhaven has a fantastic location with easy access to lots of hikes, road and mountain bike routes, walking, and a lovely bakery and awesome brewery are around the corner. The accommodation is clean and comfortable with everything you need, including thoughtful efforts to reduce the impact of load shedding such as emergency lights, gas cookers, etc. Berghaven is not to be missed, especially in autumn when the trees are turning, and everywhere you look looks like a postcard. They also have two wonderful dogs that like to pay all the guests a visit from time to time. Just two notes – unfortunately use of drones (even limited responsible and considerate use) is outright prohibited by the owner. This is a pity as Berghaven is an aerial photographer/videographers delight. Secondly, daily servicing (cleaning) of the units is not included in the price – it’s an extra (affordable) option. Not that it matters (quite happy to clean up after ourselves), but I only became aware of this after booking, so worth noting if this would bother you. Otherwise, can highly recommend Berghaven for a multi-day stay and will definitely be back as soon as possible.

Andra S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andra S

Dit was baie lekker stil en rustig. Baie mooi uitsig.

Dit is 'n baie mooi, netjiese plek. Die uitsig was pragtig en die stilte was net wat ons nodig gehad het. Die ligging is goed, als het min of meer so 15 - 20 min ver gevoel. Dit was gerieflik om vanaf rond te ry. Daar is baie in die omgewing om te doen, maar as jy net wil sit en onspan met 'n pragtige uitsig is dit die plek.

Noel C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noel C

Thoroughly enjoyed our stay in excellent, well positioned location with an amazing view.

We will definitely return.

Pierre D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Dit was die wonderlikste vakansie wat ons gehad het in baie jare.

Ongelooflike ligging en die mooiste uitsig en die plaasgevoel. Dit was amper soos op die plaas, dit was so lekker stil, ons was die enigste mense in die lodge van Sondag af en baie gestap en buite gesit. Elke aan het ons na die sonsondergang gekyk en foto's geneem, die dame met hulle eende en geluide was pragtig.

Benjamin O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin O

Skoon, netjiese eenhede, pragtige omgewing, en wonderlike natuurskoon.

Die was ons 2de keer by Berghaven Cottages en ons het dit baie geniet. Die eenheid was skoon en netjies, en die kaggelvuur was beslis 'n groot aantreklikheid in die koue weer. Die berge se atmosfeer laat 'n mens maklik afsluit en ontspan. Ons het heerlik met die honde gespeel, op die dammetjie geroei, en sommer net die uitsig oor die berge geniet.

Sav G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sav G

Idyllic, peaceful and ideally positioned.

Quite, clean, spacious and well maintained facilities in the heart of the Drakensberg. Close to popular hikes and sight seeing. Really attentive and caring hosts. We loved it and will definitely be back!

Elizia R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizia R

Rustig, pragtige natuur. Netjiese huisies.

Sal weer eendag teruggaan.

Franco S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Franco S

Ideale ligging en pragtige boom- en waterryke tuin. Akkommodasie egter nie na wense nie.

Daar is nie parkeerplek om vanaf jou motor na die wooneenheid te loop sonder om deur modder te loop nie (en dit reën baie daar). Daar is nie 'n dakkie oor die buite-braai-area se sitplek nie. Die kamer is baie klein en dit laat mens ingehok voel. Daar is geen plek om klere op te hang nie net 'n paar oop rakke om die klere op te plaas. Die eetkamer tafel en stoele is goedkoop plastiek tafel en stoele wat normaalweg buite gebruik word. Ek het die gevoel gekry dat die eienaar maksimum inkomste uit minimum verblyfspasie en fasiliteite wou kry. Ons het daarom die meeste van die tyd in ons kampeerstoele in die tuin spandeer wat heerlik was. My voorstel, vir wat dit werd is, sal wees dat hulle die gebou waarin die drie 'flatlets' is eerder in twee eenhede omskep.

Rob C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rob C

Not what was expected.

2 plate stove/oven in terrible condition. No veranda, rain comes into units so nowhere to sit other than cooped up inside. Crockery chipped and cracked. Will not go back.

Kobus O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Wonderlike gastehuisies en ligging.

Berghaven is ongelooflik mooi en rustig. Die huisies (selfsorg) is rerig van 'n goeie kwaliteit en het 'n pragtige uitsig op die damme. Die hele plek was baie netjies met gras wat gesny was en die swembad wat mooi skoon was. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Karen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Rustig en gemaklik

Rustig en stil. Chalets is goed ingerig. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Hanlie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Pragtige natuur, rustig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad in die berge. Die verblyf is baie goeie waarde vir geld. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige uitsig mooi skoon en goed toegeruste verblyf. Ons sal beslis weer gaan.

Juan N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N

Die perfekte wegbreek.

Ons het 'n baie lekker tyd by Berghaven Cottages gehad. Ek, my vrou en 2,5 jarige dogtertjie het die skoonheid en rustigheid geniet en was nodig om die jaar af te sluit om die nuwe jaar aan te pak. Ons eenheid was goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het. My dogtertjie het die trampolines en speelarea geniet, my vrou die helderblou swembad en ek die catch and release visvang. Die nabygeleë restaurante en sportsoord is 'n groot bonus. Ons kon werklik nie uigepraat raak oor hoe baie ons Berghaven Cottages geniet het nie. Ons is reeds besig om ons datums vir die komende jaar vas te maak om terug te gaan. Dan ook 'n besonderse dankie aan Kat wat ons ontvang het en uit haar pad gegaan het om ons dogtertjie te vat om diertjies te voer en seker te maak ons kom niks kort nie. Ons stel Berghaven Cottages beslis voor vir enige iemand wat waarde vir geld in die Champagne Valley soek.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you, Juan. I am so pleased that you enjoyed your stay at Berghaven.
It was my pleasure taking Mila to see the chickens and guinea pigs.
I hope to see you and your family again soon. Take care, Kat.

Berghaven Cottages
Mardé V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardé V

Lovely and cozy. Ideally placed with mountain views.

Near to many hiking routes and horse trails. Hostess was lovely and helpful. No WiFi though, but a weekend we'll spent getting away from city life.

Muzi N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muzi N

Okay.

Needed an overnight stay.

Frits L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frits L

Pleasant and beautiful and quiet nature so close!

The only thing I missed, I saw only birds and no animals as I had expected.

Robert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Was 'n ongelooflike ervaring in die beeldskone area van die Champagnevallei met speelplek vir kinders met groot oop grasperke.

Ek kan definitief die bestemming aanbeveel. Beeldskone area met baie om te doen. Ek sal vir seker weer gaan en die bestemming is kindervriendelik met groot speelpark en grasperke met lekker groot swembad.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you Robert. It was lovely meeting you. I look forward to hosting you again, Kat.

Berghaven Cottages
Win-ellen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Win-ellen V

Absoluut ongelooflik.

Nadat ons per ongeluk by 'n ander Berghaven in Underberg bespreek het, was ons so opgewonde om na die regte Berghaven te kom. Die eienaars is regtig behulpsaam en vriendelik. Die ligging is perfek. Dis die mooiste deel van die berge. Ek kan nie wag om my hele gesin te bring sodat hulle en hulle kinders dit ook kan beleef. Die swembad was ook 'n bonus. Maak net seker, daar is twee plekke met dieselfde naam. Een in Underberg en dan hierdie een, 'n familie-oord wat al meer as 30 jaar bestaan.

Pierre B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Absoluut fantasties.

Berghaven se personeel is baie vriendelik en die wooneenhede is goed geleë, netjies en skoon.

Greg D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg D

Decent people, peace and tranquility, good facilities and very good value for money.

We had a splendid stay. The cottage is well equipped, well positioned with good services nearby. Home away from home. Debra and Greg were perfect hosts. This was our fourth stay at Berghaven Cottages. We highly recommend this place.

Talita J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita J

Rustig en gemaklik.

Die kothuise is goed toegerus en baie skoon. Die uitsig is pragtig en daar is geen geraas nie. Ons het in nommer 5 gebly en die enigste probleem was dat die kaggel nie die rook van die vuur uitgelaat het nie so ons kon nie die kaggel gebruik nie, maar dit het nie die verblyf versuur nie. Dit is werklik 'n pragtige area en Berghaven Cottages is ideaal geleë sodat mens die hele area kan verken. Die eienaars was besonders vriendelik. Die dag van ons vertrek was daar optogte en stakings op die N3 en hulle het ons gratis verblyf vir daardie nag aangebied omdat hul bekommerd was dat ons in gevaar sou wees as ons via die N3 huis toe gaan. Alhoewel ons nie die aanbod aanvaar het nie, is sulke meegevoel inderdaad baie raar. Ons sal definitief terug gaan.

Lynn C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Baie rustig en lekker.

Heerlike rustige verblyf, baie mooi!

Chantel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Ontspannend met 'n pragtige uitsig.

Ongelooflik lekker plekkie, rustigheid, netjies en goed ongerig.

Marius W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Pragtige uitsig, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Sal beslis weer gaan kuier en Berghaven aanbeveel by ons familie en vriende!

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you, Marius. See you in the near future!

Kind regards,
Debra

Berghaven Cottages
Eric C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric C

Enjoyed our stay.

Units are small but well equipped. Nice views of the mountain.

Bets H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bets H

'n Netjiese gerieflike eenheid, teen 'n billike prys vir twee persone vir 'n kort verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en deeglik ingelig betreffende kragonderbrekings wat mag plaasvind. Die eenheid skep 'n goed versorgde indruk met genoeg toerusting vir 2 persone. Die meubels en veral die matras en beddegoed is baie gerieflik en die tuine goed versorg in ag genome dat dit 'n plaas is. Die plek is goed geleë. Maklik om te vind sowel as om al die nabygeleë interessante plekke in die omgewing te besoek.

Marquerite R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marquerite R

Gerieflike akkommodasie met asemrowende uitsig.

Berghaven cottages is heerlik sentraal geleë. Die uitsig vanaf ons kothuis met die berge, dammetjie en die verskillende skakerings van die herfsbome het dit prentjie mooi gemaak.

Esther S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

'n Heerlike, rustige wegbreek van die stad se gejaag.

Lekker, knus plekkie met goed versorgde tuine en perfekte ligging. Weg van gejaag, maar naby genoeg aan talle besienswaardighede. Ons sal enige tyd weer terugkeer.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you, Esther! So glad you had a nice time and enjoyed your stay at Berghaven. See you one day soon.

Kind Regards,
Debra

Berghaven Cottages
Retha B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Rustig, netjies, oop. Stunning.

Net wat ons gesoek het. 'n Rustige, stil plekkie weg van malle gejaag. Absoluut aanbeveel! Baie sentraal geleë. Gaan vir seker weer teruggaan.

Tersia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P

Baie lekker dankie.

Heerlike atmosfeer. Lekker gerus. Daaglikse visgevang. Aangename en netjiese verblyf.

Claudia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Peace, comfort and value for money.

Helpful, friendly hosts. Comfortable, neat chalet. Privacy and safety. Enjoyable walks in gardens, and around small dams. A true haven in the Drakensberg with views of majestic Champagne Castle, starry and peaceful nights. Within close amenities: shops, eateries. A place I would return to.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you Claudia for the thoughtful review, so glad you and your family had a good time, see you in the future.

Berghaven Cottages
Magda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Awesome location, very peaceful.

We stayed for an extended weekend, was very nice, quiet and clean.

Yolandie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P

Baie netjies, pragtige uitsig en naby al die aktiwiteite in die omtrek.

Die Falcon Reach rehabilitasiesentrum word aanbeveel vir enige natuurliefhebber.

Morne G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

Dit is fantasties, rustig, mooi en stil.

Plek is skoon en netjies, uitsig fantasties.

Erna R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Rus, vrede, skoonheid, goeie ligging.

Ons is hartlik ontvang. Die plek het in alle opsigte in ons verwagtinge voorsien. Alhoewel daar die hele tyd ander mense was, was ons nooit in mekaar se pad nie. Ek sal enige tyd daarheen teruggaan. Die eienaar se vriendelike hond wat ons vir 'n stappie kom haal het, of sommer net by ons kom sit het, het die kersie op die koek gesit!

Frans D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Beeldskoon natuur.

Ons het regtig lekker gebly. Ons huisie was skoon en baie netjies.

Benjamin O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin O

Pragtige blyplek met beeldskone bergtonele.

Berghaven Cottages was loshande die beste tuisgaanplek op ons hele honeymoon. Die kamer was skoon, netjies, nuut opgeknap, en volledig met alles wat ons nodig gehad het. Die natuurtonele was asemrowend mooi. Ons het 'n uitsig oor die plaasdam met baie eende en voëls gehad, en die pragtige Drakensberge op die agtergrond. Die voëltjies het tot op ons stoep gekom en feitlik uit ons hande uit geëet. Ons het ook 'n paar keer gaan stap in die pragtige woud op die plaas. Die diens was uiters puik! Hulle het ons met ope arms ontvang en was gretig om ons op kort kennisgewing te akkommodeer met veranderings in ons arriveerdatum. Toe daar 'n misverstand was oor die prys het hulle ons die "benefit of the doubt" gegee en aangedring dat ons die bedrag betaal soos wat ons dit verstaan het. Ek sal Berghaven Cottages vir enigiemand aanbeveel!

Pieter G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie rustig en goed ingerig.

Alles was skoon en netjies. Ons het laat gearriveer en steeds is reëlings getref om dit vir ons gemaklik te maak.

Henk L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L

Rustig, skoon en veilig.

Ons het lekker gebly en beveel Berghaven Cottages aan.

Paul S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Die chalet was baie netjies en goed toegerus.

Still en rusting, maar tog naby aan Dragensberg Sun, waar daar mooi staproetes is, en naby aan goeie eetplekkies en winkels.

Ignus M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignus M

'n Baie rustige bestemming om weg to kom van die gejaagde lewe.

Die verblyf is skoon en netjies. Alles is beskikbaar vir 'n gemaklike selfsorg-vakansie. Die fasiliteite sal die kinders besig hou en dis naby genoeg aan al die besienswaardighede in die omgewing, sodat jy nie jou vakansie in jou kar deurbring nie.

Vivienne W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne W

Baie aangenaam!

'n Aangename, ontspanne wegbreek en rustige omstandighede en pragtige uitsig!

Sigrid K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid K

Mooi terrein, fijne accomodatie, goede bedden en banken!

Een heerlijk plekje bij de Drakensbergen. Goed om tot rust te komen. Zelfs in de winter nog wat vissen gevangen. De eigenaars, tot aan de kleinste telg toe, zijn erg behulpzaam.

David V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Gemaklike en gereiflike verblyf in 'n asemrowende omgewing.

Kombuis uitstekend toegerus, gemaklike beddens, vriendelike atmosfeer, naby aan wonderlike besienswaardighede.

Wilhelm V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V

Ligging is fantasties.

Goeie waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel.

Francois C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie lekker plek om by te bly, stil en sentraal geleë.

Ons het ons verblyf by Berghaven baie geniet. Die wooneenheid was netjies en skoon met genoegsame geriewe. Daar is lekker speelplek vir kinders asook TV indien dit nat of koud is. Berghaven is redelik naby eetplekke en winkels en dus hoef mens nie ver te ry nie. Ons het ons naweek baie geniet en kan die plek beslis aanbeveel.

Maria K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K

Heerlike kuiers voor die kaggel.

Ons het heerlike gekuier in Berghaven Cottages. Dit is goed geleë en baie netjiese verblyf.

Tanya S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Rustig en wonderlik.

Was lekker om van die stad af weg te breek en net 'n rustige naweek te hê in die pragtige natuurskoon.

Louis L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Baie lekker gebly, net effens beknop en koud.

Ons het baie lekker gebly, met genoeg doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Die ontvangs was effens onpersoonlik. Die chalet is beknop en koud onder al die bome.

Berghaven Cottages se terugvoer

Hi Louis
We are happy you enjoyed your stay. I'm sorry you think the reception is a bit impersonal, we have just built the new reception and I hope to fill it with pictures and tourist attractions for the area soon.
The 2 sleeper cottages are "cosy" with king size bed, new bathrooms with roomy showers,lounge area with fireplace and fully equipped kitchenette. Large glass sliding doors that offer beautiful open views of the mountains and dams. Our beautiful trees usually offer lovely shade in the 40 deg temps in summer but I know can seem cold in the winter. The leaves are almost all gone now so more sunlight reaches the cottages. The cottages offer a fireplace and heater which I hope you made use of?
Hopefully we will see you again.
Kind Regards,
Debra

Berghaven Cottages
Niconette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niconette D

Pragtige plekkie met groot bome en asemrowende uitsig oor die berge.

Verblyf was aangenaam en ontvangs baie vriendelik.

Mrs Vanessa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Mrs Vanessa V

Beautiful cottages in the berg.

Berghaven was great! Peaceful and so quiet that you can just hear nature! Birds, wind etc. Unfortunately though there is no security and anyone can just stroll in from the road.

Berghaven Cottages se terugvoer

Hi Vannessa,
Glad you enjoyed your stay with us. Though I better respond to your concerns about the security on the property. It is fully fenced but we don't have a gate at the end of our one and a half km driveway, for many reasons. Mainly so guests can come and go as they please. And being such a long open drive you could see anyone approaching a long way off, unless they felt like a swim through the dams. We have never had any security problems in our almost 20 years on the property, one of the benefits of living in this wonderful place and hope it stays that way.
Hope to see you again soon.

Kind Regards,
Debra

Berghaven Cottages
Peps J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peps J

Netjies - net wat ons wou gehad het vir een nag se verblyf.

Pragtige omgewing. Dit is duidelik dat die eienaars moeite doen om die oord op 'n goeie standaard te hou.

Terry V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Terry V

Lovely fun time with family, but in my opinion cottages need a revamp.

I think the cottages are in a great location but they seriously need some refurbishing, they're looking tired and old. The stoves don't work properly. Otherwise great location. We had cottages 2a, 3 and 2.

Berghaven Cottages se terugvoer

Hi Terry,

Glad you had a nice time :) Sorry you felt the cottages are old and tired, we repainted and redecorated about a year and a half ago. The stoves work fine, you just need to follow the symbols on the dials, been those electric three plate stoves, when the ovens on the one plate won't work, I know it can be confusing.

Kind Regards,
Debra

Berghaven Cottages
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marietjie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W

Stunning.

Baie lekker gebly. Pragtige area.

Albe P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe P

Rustigheid met die mooiste natuurskoon.

Skoon en netjies met 'n baie rustige atmosfeer in die mooiste natuurskoon. Dit is 'n wonderlike wegbreek.

Liz P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz P

Fantastic place to stay!

We had a 2 night weekend getaway and were really impressed with the accommodation and service received from Debra and her hubby, not to mention their furbabies who seemed to enjoy having us there too. Would definitely recommend this accommodation.

Albe P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe P

Happy.

Thank you Pearl, the stay was very good. Kind regards.

Henny V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henny V

Prachtige plek met erge mooie huisjes.

We waren erg blij dat het huisje zo mooi en netjes was. Er waren 2 slaapkamers met ieder een mooie badkamer wat erg fijn was. Een prachtig zwembad en al hadden wij geen kinderen bij ons er is heel veel te doen voor hun. Wij vonden het er super.

Frank W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W

It was a lovely area and place to say, with all the facilities there.

See stars.

Adriaan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

Wat 'n lekker plek.

Ek sal maklik weer daar oorbly, die berg en tonele om dit was asemrowend.

Anelene E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene E

Ontspannend, baie mooi omgewing.

Baie rustige, mooi omgewing met baie aktiwiteite in nabye omgewing.

Wouter F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter F

Perfect location to enjoy the many wonders of Drakensberg.

Had a great stay with our family of 4. Kid-friendly place with so many things to see and do in the area (walks, outdoor activities such as rafting and canopying, Falcon Ridge and the must see reptile centre). We visited in winter so enjoyed the fireplace in the evening when it was chilly. As soon as the sun was up we were outdoors checking out the fantastic scenery. Looking forward to come back to Berghaven cottages.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte ligging om al die wonders van die Drakensbeg te beleef.

Ons het baie lekker gebly saam met ons gesin van 4. Kindervriendelike plek met so baie om te sien en te doen in die omgewing (staproetes, doendinge soos riviervlotvaar, Zipline, Falcon Ridge, en die reptielsentrum wat mens moet besoek). Ons was daar in die winter so die kaggel was so behaaglike as dit koud was. Sodra die son opgekom het was ons buite om die pragtige natuur te aanskou. Ons sien uit daarna om Berghaven Cottages weer te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jonathan L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan L

Excellent location to be in.

It was a good relaxing 3 night stay. The owners are very friendly.

Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Naby die berge.

Ons het die eenheid baie geniet en was goed ontvang. Ons sal dit aanbeveel vir mense wat die rustigheid van die berge wil kom geniet en afskakel. Die swembad is heerlik en skoon. As jy dus tussen die berge wil kom rondtoer/stap of net in die rustigheid wil afskakel dan is hierdie jou plek.

Hein P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P

Lieflike omgewing.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, alles was skoon en netjies en ook lekker vis gevang.

Lydia G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia G

Fantasties.

Ek en my bejaarde ma het ons verblyf ten volle geniet en sal Berghaven vir ieder en elk aanbeveel. Dankie vir die eienaars wat meer as gewillig is om die tweede myl te loop.

Marie D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Simple accommodation in stunning environment

Well appointed cottages in a beautiful area of the Drakensberg with many activities close by. The cottage we stayed in was small, but everything was in a good condition, tastefully decorated, working, clean and neat. We had very friendly service from the owners as well. I will definitely recommend Berghaven Cottages to people who are looking for affordable accommodation in the 'Berg.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudige akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Goed toegeruste kothuise in 'n pragtige streek van die Drakensberge met baie aktiwiteite wat naby is. Die kothuis waarin ons gebly het was klein, maar alles was in 'n goeie toestand, smaaklik versier, werkend, skoon en netjeis. Ons het ook baie vriendelike diens van die eienaars ontvang. Ek sal defnitief Berghaven Cottages aan mense wat bekostigbare akkommodasie in die omgewing soek, aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you so much. We really appreciate your your comments and hope to see you again soon

Berghaven Cottages
Vicky E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky E

Everything you need at a reasonable price.

Well appointed cottage with magnificent, tranquil views, even from the spacious comfortable bed. Wonderful shower and plentiful hot water. Great value for money. We will be back.

Stephane D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane D

Stil en rustig, baie veilig, baie beïndruk!

Puik verblyf. Pragtige omgewing. Sal beslis teruggaan!

Hennie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

"Wow!" Wat 'n wonderlike en pragtige plek!

Weereens "Wow!". Van die oomblik wat ons daar gearriveer was dit net wonderlik. Pragtige uitsig, goeie ligging. Naby alles. Op die plaas is dit rustig. Ons het 'n wonderlike 2 dae gehad.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you Dalene for the lovely review! Glad you enjoyed your stay, and we hope to see you again some time

Kind Regards
Debra

Berghaven Cottages
A L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A L

Baie skoon en netjies.

Skoon, netjies en baie rustig.

Mariana M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Baie rustig en die plek is vreeslik netjies.

Ons het vreeslik lekker gebly in no 7. Die plek is skoon en netjies. Dit is 'n baie rustige oord met baie mooi natuurskoon.

Rykie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rykie R

Dit was heerlik en baie rustig.

Die moeite werd om net te rus en die mooi van die natuur te geniet.

Hannes S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Storieboek-mooi, veral in Herfs.

Dit was 'n belewenis. Perfek geleë met baie om te doen. LekkeSlaap, baie dankie. Dankie ook aan die gasvrou.

Berghaven Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review.
I'm so glad you and your wife had a nice time, I didn't get a chance to say good bye, sorry for my not so well behaved child!

Kind Regards
Debra

Berghaven Cottages
Gwen P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen P

Superb homely cottages, centrally located with stunning views.

An excellent location with stunning views and superb activities.

Bernice R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice R

Relaxing.

Het die werklik geniet. As ek voorstel kan maak. Daar word nie werklik vir kindertjies 3 jaar en jonger wat nie kan stort nie voorsien nie. Bygesê die water bly ook nie lank genoeg warm sodat ten minste twee mense na mekaar kan stort nie en dan is dit nie eers vir 10 min nie. Die res is ons werklik baie tevrede en sal weer daarheen gaan as dit net ek en my man is.

Sjaan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sjaan S

Wonderful quiet place to rest and relax.

Although the mountains were not quite visible, we really enjoyed our stay at Berghaven Cottages. The cottage has a view over a lake and we spent quite a bit of time watching the birds. Environment is great for a walk. Beautiful and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike stil plek om te rus en ontspan.

Hoewel die berge nie heeltemal sigbaar was nie, het ons steeds ons verblyf by Berghaven Cottages baie geniet. Die kothuis het 'n uitsig oor die meer en ons het baie tyd spandeer om na die voëls te kyk. Omgewing is great vir stap. Pragtig en stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Even B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Even B

Goed genoeg vir oorslaap.

Afdak vir gaste se motor sal aanbeveel word.

Zetta V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta V

Could not ask for better!

Our stay at Berghaven Cottages was awesome - everything we asked for and more. Will do it again next year.

Antionette D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D

Die vier nagte wat ons daar geslaap het was te kort ... sou graag nog langer wou kuier!

Absolute sielsrus en vrede ervaar. Sal definitief weer gaan kuier ... lekker verblyf en baie om te doen.

Marius L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Baie dankie.

Rustige atmosfeer met baie goeie geriewe en wonderlike gasvryheid.

Marie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Was baie rustig.

Was baie oulike plek. Al wat hulle meer kan doen is die swembad meer gereeld skoonmaak. Sal verseker hulle aanbeveel en in die toekoms moontlik weer soontoe gaan.

Melanie T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T

Dit was baie lekker!

Die verblyf was fantasties. Dit is baie netjies en die omgewing is baie mooi. Ons het ons verblyf baie geniet.

Rosemary P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary P

Dit was heerlik - die omgewing is pragtig en rustig.

Ek is baie gelukkig met Berghaven se diens. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Lee-ann S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann S

Oulik en rustig.

Ideaal vir 'n stil wegbreek.

Sonnet E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet E

Sal dit by enige iemand aanbeveel. Elke sent werd!

Sien die sterre hieronder.

Charleen H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen H

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

John V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

100%

Berghaven is op die ideale plek geleë met so baie om te doen!

Paul A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Beautiful and relaxing experience

See the stars below!

Karin S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

A true gem!! Neat, beautiful surroundings, peaceful!

A true home away from home! Clean and very comfy! Beautiful scenery from your stoep! Thank you!!

Anthony M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

A wonderful holiday destination, well worth it

Our family had an amazing few days in a fantastic setting!

Debbie D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Fantasties, sal dit definitief aanbeveel!

Die kothuise is baie goed toegerus, die uitsig is asemrowend, en die mense baie vriendelik!

Johann D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Ontspanne en rustig.

Bekostigbaar, gerieflik naby alle besienswaardigehede en ontspanningsgeriewe.

Alwyn H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H

Gerieflik en goed toegerus.

Die oord is baie goed geleë in die hart van sentraal Drakensberg. Die kamers is gerieflik en het alles wat nodig is.

Henri S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri S

Baie lekker verblyf in 'n pragtige boombos met heerlike voëlgesang.

Ook naby al die besienswaardighede van Champagne Valley.

Bazil G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bazil G

Perfect for a getaway to the Central Drakensberg.

Cosy well-equipped self catering cottages that are ideally located for a stay in the Central Drakensberg. Should be even better during the summer and we are contemplating a return trip. With thanks, Bazil and Ruby Govender.

Henriette R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette R

Mooie huisies.

Mooie huisies, pragtige omgewing. Een minpuntje: daar was Wifi, maar de wifi werkte niet. Ons het lekker gekuier op de stoep. (terugvoer van buitelandse gas)

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNWFiNzMzLWY2NjAtNGQxYS05YzY2LWIxNTczM2Q4YTEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 R600 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.002435394791 29.456223249435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang