Berghaven Cottages
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 13 Nov 2024 tot 13 Des 2024.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R850R567 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berghaven Cottages is in die rustige Champagne-vallei, net 25 km van Winterton af geleë. Dis naby van die hoogste en pragtigste berg-landskappe in Suid-Afrika. Kom verken opwindende voetslaanpaaie of ontspan langs die swembad en word een met die kalmte en prag van hierdie manjifieke plattelandse area.
Verblyf word in 11 selfsorgkothuise gebied wat slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste elk kan bied. Die kothuis het bedlinne, handdoeke, kaggels, verwarmers, breekware, eetgerei, 'n yskas, stoof/oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Elke kothuis het buitebraaigeriewe en 'n TV met DStv Hotel.
Gaste kan ons drie damme en die woud verken, en daar is oop ruimtes vir kinders om te baljaar en fiets te ry. Kinders kan ook heerlik in die speelpark met swaaie en trampoliens, 'n glyplank, ziplines, bandetoring en swebad speel. Kom geniet die plaasleefstyl van Berghaven. Daar is 'n hele aantal heerlike restaurante en hotelle in die omtrek, sowel as inkopiegeriewe vir basiese behoeftes. Doendinge naby sluit helikopterritte, warmlugballonritte, perdry, voetslaan, bergfietsry, reptielsentrum, Birds of Prey-sentrum, en nog meer in.
Berghaven bied 'n trou-venue wat ideaal is vir groot of klein troues tussen die berge en in die woud.
Toegang tot die vallei is baie maklik van die hoofweg af, en die paaie is almal geteer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Berghaven Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang