Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghaven Log Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 46 resensies vir Berghaven Log Cabin
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Guy O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Guy O

Memorable.

Need to advise for future visitors whether serviced or not.

Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H

Kommunikasie goed, maar Met bietjie TLC kan ons lekkerder bly. Binnefoto's nie dieselfde nie.

Sien sterre.

Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne S

Lekker verblyf, maar log cabin kort baie regruk.

Die stoof werk nie, en daar kort ekstra komberse. Die oortreksels op die banke is vuil, mure is vuil, alles kort TLC.

Morne S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Very nice.

Was very clean and we enjoyed our stay. Thank you.

Gary S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Heerlik. Heerlik.

Ons het ons verblyf in die houthuis baie geniet. Sal volgende keer weer daar oorbly.

Pierre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

The owners were very friendly & accommodating.

The natural surroundings are extremely beautiful. Place was clean and very spacious. Easy to find and access with a car that is not 4x4. We had an excellent stay. Kitchen had stove, fridge, microwave & all kitchen utensils. Would definitely go back.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

Thank you for taking the time to review Berghaven, I am glad you enjoyed your stay and we look forward to having you back sometime.

Berghaven Log Cabin
Lizelle D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D

Lekker aangename kuier!

Baie mooi omgewing, ons het lekker gebraai al het dit gereën.

Ronel D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel D

Was uitstekend.

Foto's op webtuiste is ongelukkig oud. Paar dinge het al verander, en instandhouding het agterwee gebly.

Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan H

Was teleurgesteld in die eenheid.

Kort onderhoud. Eenheid moet opgradeer en behoorlik skoongemaak word. Stort in onderste kamer en bo baie vuil. Stoof ook baie vuil.

Sjani D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D

Baie gerieflik.

Ons het niks kortgekom in hierdie uitstekend toegeruste huis nie, het net een nag oorgeslaap, maar sou langer kon bly.

Calima V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calima V

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Baie netjies en goed toegerus.

Jaco B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Flippen nice!

Sophie jy is 'n fantastiese mens en dankie baie vir jou pragtige plekkie wat jy aan ons geleen het die naweek, baie memories gebou en sommer gemaak ook, dankie baie dat ons vroeër kon inboek ons het dit baie waardeer. Berghaven het alles wat jy nodig het, dit is netjies en 'n baie cosy plekkie. Daar was nou regtig niks waaroor ons kon kla nie. Ek sal julle beslis aanbeveel, 10/10 vir julle, hoop om Berghaven gou weer te sien.

Reta R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Reta R

Ruim en baie billike tariewe. Pragtige uitsig.

Baie oulike plek, jammer ons hele gesin was nie daar nie. Sou graag beter sekuriteit vir ons voertuig wou hê. Kan dit vir seker aanbeveel!

Yolande F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F

Gemaklik.

Ruim en baie mooi. Naby aan die pad.

Frederick B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie goed.

Baie geniet, bekostigbare verblyf.

Douw V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Douw V

Netjiese skoon huis.

Die verblyf is waarde vir geld.

Otto N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N

Fantastiese lekker plek met mooiste uitsig.

Goed toegeruste huis - 3 slaapkamers bo - die een bietjie kleinerig maar geskik vir 2 kinders byvoorbeeld. Heerlik gebly. Daar skort niks, alles is voorsien, skoon en netjies. Sal definitief weer kom.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay with us. I look forward to having you back.

Berghaven Log Cabin
R C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
R C

Uitstekend, aangenaam, verfrissend.

Baie aangename ontvangs deur eienaar, gedurige goeie kommunikasie. Ekstra moeite met aanwysings. Die plek laat jou tuis voel, alles is netjies en skoon. Kussings ens. word ook gewas en het nie mens reuke. Daar is goeie voorsorg getref om glad nie koud te wees op koue dae nie, en dis presies hoe dit was. Dit was koud en reënerig, hout was reg vir die kaggel en in die briefie waar om hout te koop sou ons uit hout wees. Alhoewel asbes-verwarmers teen mure gekraak is, het dit gewerk en die koue gebreek. Daar was ekstra verwarmertjies in die kaste. Ons het heerlik gebly en geslaap. Daar was alles en meer wat ons nodig het, soos 'n lekker koffie-masjientjie, haardroër. Dit was regtig 'n aangename ondervinding met 'n vriendelike eienaar wat gepla is oor die welstand van haar gaste.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review Berghaven and for staying with us. I am glad you enjoyed your stay.

Berghaven Log Cabin
Rouxlé M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxlé M

Cozy little cabin!

We enjoyed the stay. Love the beautiful town!

Estelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Ideaal vir oorslaap met 'n mooi tuin en uitsig.

Baie lekker gebly vir een aand en ideaal vir 'n oorslaap.

Nolwazi N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolwazi N

We had a pleasant stay.

Nice and quiet area perfect for couples and quality time with family. The place was clean and very spacious, we enjoyed ourselves. We were a bit disappointed that there was no pool and the lake was very far and we couldn't access it considering how hot it was. Apart from that we were happy.

Elmo V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmo V

Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Ons het die veblyf baie geniet. Dit was baie skoon en netjies en het lekker gebly. Die uitsig en die houthuis sal ek aanbeveel.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

I am so glad you had a good stay with us. Thank you for taking the time to review Berghaven.

Berghaven Log Cabin
Henlie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henlie S

Baie mooi, binne en buite.

Die verkeer in die nag is nogal steurend en kan bietjie pla. Anders was als baie lekker en mooi. Die vriendelike diens van Sophie was voorwaar 'n riem onder die hart.

Marcell N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcell N

Good venue with sufficient space, close to everything.

There are a number of things within the unit that require attention - Broken heater, some water damage on the wooden floor within the main bathroom etc.

Colette N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Colette N

Die omgewing is pragtig, maar die verblyf was effens teleurstellend.

Ons teleurgesteld, aangesien ons hoë verwagtinge van die naweek gehad het. DVD-speler, daaglikse skoonmaakdienste, gasbraaier en gemaklike meubels in die leefarea word genoem op die webtuiste, maar dit was nie die geval nie. Die meubels was oud en afgeleef. As jy op die bank gaan sit, val jy tussen die sitplekke in. By party plekke is die gordyne van die relings af, die mat is ooglopend stukkend. Die eienaar het by navraag haar DVD-speler geoffer, maar ons wou nie hulle verontrief daardeur nie. Ons is die dag voor ons vertrek na Underberg ingelig dat die gasbraaier stukkend is. Daar is egter ook 'n gewone braaier, maar daar is geen beskutting om die braaier nie, wat gesellig kuier om die vuur onmoontlik maak. Die plek het baie potensiaal, maar ek voel dit benodig bietjie aandag.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

Hi Colette,

Sorry you were disappointed with your stay, I wish you had bothered me, I would have sorted it out for you no problem at all.

Thank you,
Sophie

Berghaven Log Cabin
Jandre V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Perfekte huis vir 'n wegbreek.

Hierdie was regtig 'n juweel van 'n plek en al waaroor ek spyt is is dat ons nie 'n week daar gebly het in plaas van net een aand nie. Die eienares was ook vreeslik gaaf deur ons 3 ure vroeër as inboektyd te akkommodeer en het selfs vir ons die huissleutels gebring waar ons besig was om ontbyt te geniet in Underberg. Die huis self is skitterend uiteengesit wat jou alles bied wat jy kan benodig. Kamers en beddens was professioneel voorberei wat jou van die begin af sommer tuis laat voel. Daar is genoeg beddens om groter gesinne maklik te akkommodeer asook the 2 badkamers wat dit vergemaklik. Die kaggel tussen die kombuis en TV kamer het die koue Underberg wêreld sommer vinnig omskep in 'n warm gesellige atmosfeer. Ons sal beslis weer teruggaan as ons ooit weer in daai deel van die wêreld reis. Baie dankie vir Sophie (die eienares) wat ons so vriendelik ontvang het.

Izak S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Salig, rustig en stil met mooi uitsig. Alles is daar wat benodig word.

Plekkie betyds beskikbaar. Skoon, netjies en agtermekaar. Baie ekstra klein dingetjies wat saak maak - soos handeseep, skottelgoedseep, hout vir kaggel, lugverfrisser wat lekker ruik, haardroër, tweepuntproppe, ens. Te veel om op te noem. Ons sal beslis Berghaven aanbeveel en weer daarvan gebruik maak in die toekoms. Baie dankie.

Emmse B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmse B

Pragtige huisie wat alles bied wat 'n mens benodig.

Selfs met 'n weervoorspelling vir -1° C het ons nooit koud gekry nie. Die huisie is baie netjies en goed toegerus.

Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Verblyf was perfek en eienaars was ongelooflik behulpsaam nadat ons motor probleme ondervind het en hul ons kom help het 10 uur die aand.

Ek kan met groot gemak Berghaven aanbeveel. Die huis was goed ingerig met alle nodige toerusting en nabygeleë winkels. Eienaar en haar man het uit hul pad gegaan om ons behulpsaam te wees tydens motor probleme wat ons 50 km van Berghaven gelaat het. Verblyf is waarde vir geld.

Peregrine J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peregrine J

Netjies en skoon!

Heerlike verblyf, mooi omgewing, was bietjie nat en koud!

Berghaven Log Cabin se terugvoer

Thank you for taking the time to review Berghaven. I am glad you enjoyed your stay. Sorry the weather wasn't nice.

Take care and hope to have you back sometime in the future.

Kind Regards
Sophie

Berghaven Log Cabin
Colette D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colette D

Heerlik vir groot groep.

Mooi en netjies. Perfek vir groter groep.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jackie M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie M

Dit is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-gastehuis wat jou alles en nog meer bied.

Ons was aangenaam verras met Berghaven se kwaliteit van verblyf asook Sophie se vriendelikheid en hulpvaardigheid. Dit is werklik waarde vir jou geld. Netjies, skoon en gerieflik. Ons was in die winter daar, maar was knus, beskut teen die koue met 'n kaggel waarvoor hout voorsien is, verwarmers in elke vertrek asook elektriese komberse op die beddens. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

Kobus C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Gemaklik, netjies en sentraal geleë vir 'n besoek aan die Drakensberge.

Dis baie netjies, skoon en gemaklike verblyf.

Marcel Hamilton N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marcel Hamilton N

Filthy, unpractical, unpleasant.

After having toured SA for 3 weeks I dare say that this was our worst experience. Place was filthy, showers were so dirty one should not use them. The wash basin had traces of toothpaste from previous visitors. The bar stools could not be used unless one moved the 2 settees. Definately no value for money.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

I am so sorry to hear you experienced the problems above. There is no excuse for cleanliness and I will be taking this up to ensure this does not happen again. I appreciate you letting me know so that I can ensure this is rectified. We will also move the settee so that the bar stools can be used without the guests having to do this. I do hope you enjoyed your time in South Africa, and that you enjoyed other aspects of your holiday.

Berghaven Log Cabin
Ruth R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ruth R

We had a horrifying experience in an unsecured easily accesible guest house ever.

Berghaven management is not hospitable. Upon arrival we were welcomed by a noise coming from the room downstairs (boys and girls visiting Mavis who lives there). We were not provided with relevant information necessary such as how to operate the alarm system. We were exposed to danger as young boys from the neighborhood could access the property and even get to our door without any trouble. The owner (Cary Walker) could not even understand our request for an iron and the board.

Berghaven Log Cabin se terugvoer

I am sorry that Berghaven was not what you expected. I feel requesting an iron and ironing board at 11am on Christmas morning was unreasonable, especially when I said there was no housekeeping provided on Christmas day. I did mention that I would arrange one for you on 26 December, and get Mavis to iron your clothes. We do not provide iron and ironing board for guests, and it is also not mentioned on the listing that it is provided. I fully understood your request, but felt it was unfair to ask my staff to return to work to get the iron and ironing board for you on the day they had off to spend with their families.

I was not aware of children being in Mavis's room, and this is strictly not allowed. I would have appreciated you telling me this then so I could have spoken to her right away. I have spoken to her with regards to this, and she does deny anyone being in her room.

With regards to security, we do have a gate leading into the property, and I will get a padlock to lock it. The area is fully fenced. I understood someone came to the property with regards to enquiring about a car that had broken down on the road outside, but do not feel that is a security issue.

I will be taking your points seriously, and will definitely be getting a padlock for the gate to make guests feel a bit more secure. The alarm is in working order, and is easy to operate as the remote is given to you with the set of keys. There is no need to set it at night, but if you feel safer doing this you are more than welcome to do this. Mavis is there to show you how to work it, if you had asked she would have shown you. We do only use the alarm when there are no guests staying there.

I am terribly sorry your experience was not what you wanted, but we did try our best to make it as comfortable and safe for you as possible. It would have helped if you notified us of the issues so we could have rectified it during your stay.

Berghaven Log Cabin
Andre H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Beslis die moeite werd.

Ons is vriendelik ontvang. Die plek is silwerskoon. Ons het lekker oornag. 'n Groot aanwins is die Spar-winkelsentrum wat loopafstand is.

Chantelle A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A

Lekke!

Kyk maar net die sterre hieronder.

Louwrens V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens V

Uitstekend.

'n Skoon en netjiese huis. Ons sal weer daar oorslaap. Vriendelike eienaars!

Nawawie B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nawawie B

Verblyf was kort en ons was min by die woning, maar andersins uitstekend.

Die woning was goed versorg! Die handdoeke word nie verskaf nie, so gaste moet dit saambring.

Deann Q - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deann Q

Enjoyed our stay. Value for money.

Nice place to stay in central Underberg, close to all shops.

Antonette H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette H

Excellent

A very nice house with everything you need and to top that - Mavis, our wonderful hostess, to welcome you.

Rian V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

It was awesome

The stay was really value for money and I will recommend this place to all my friends. It was clean and after a long road with rainy weather, arriving here was like fining heaven on earth.

Benita T - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita T

Such a beautiful, quaint place.

Absolutely stunning log cabin that is so beautifully cleaned! The bedrooms look amazing, with the bed decked out in beautiful, clean linen. Only hiccup was that I was unaware there were no towels supplied. Other than that, this is an absolutely lovely, good location.

Dirk S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

'n Pragtige eenheid!

Het gemis dat daar nie net 'n paar koffie- en teesakkies, suiker en melk was nie. Dit is altyd lekker as 'n mens moeg by die bestemming aankom om dadelik net 'n koffietjie te kan drink.

Chris M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Awesome experience.

A fantastic place in Underberg.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 17, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MTI5YWY4LTUxZDAtNDc2Yi04OWRhLTE4YjM4NmNkNDUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 17 Main Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.791177830543 29.489686489105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang