Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergheim

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace-weg 14, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Bergheim is in die lowerryke woonbuurt Mountain View, Johannesburg, geleë en is 'n erfenisjuweel wat 'n luukse toevlugsoord in 'n groot koshuis bied wat uit 1903 dateer. Hierdie bekoorlike gastehuis strek oor 'n welige 4 000 vierkante meter en bied 'n rustige ontsnapping net enkele minute vanaf die lewendige stad.

Gaste kan uit 3 pragtige kamers kies wat elk sy eie en suite-badkamer het. Hierdie kamers het gerieflike beddens, sagte duvets en linne, asook aparte ingange. Noodsaaklike geriewe, soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe en gratis WiFi word voorsien.

Bergheim bied 'n ontbyt wat in die eetarea óf in die gaste se kamer bedien word. Restaurantaanbevelings en pasgemaakte maaltye wat deur 'n privaat sjef gemaak is, is beskikaar.

Die dek het sitplek en daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beksikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n sit- en eetarea.

Fiksheidsentoesiaste kan die volledig toegeruste gimnasium geniet of die nabygeleë bergroetes verken wat deur die inwonende Duitse herdershonde, Bosveld en Hassau, vergesel word. Die kuierarea van 140 vierkante meter en die ruim dek, met asemrowende uitsigte, is dit die ideale omgewing vir byeenkomste. Daar is parkeerplek vir 12 voertuie en 'n verskeidenheid eetplekke. Bergheim bied bekoring en spog met 'n ryk erfenis en moderne luukshede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Terrace-weg 14, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terrace-weg 14, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553deed2787f8a49b20a9d3b34e61cea3731c47e0ece5ee2bf354abd05dde5b3245686a44fd2173f70bf827a73a5228a790a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 1) 14 Terrace Road Mountain View 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1689034 28.0800603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang