Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghoff Disa Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 418 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Berghoff Disa Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n pragtige Protea-plaas in die Olifantsrivierberge, sowat 28 km vanaf Porterville in die Wes-Kaap. Dis 'n ideale ontsnapping vir diegene wat wil wegkom van die besige stadslewe.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 12 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed, terwyl een van die kamers 'n ekstra enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en kisvrieskas. Gaste kan 'n maaltyd by die ontbytkroeg met stoele geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel vir daardie koue winteraande. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan ook doendinge geniet soos bergfietsry deur die protea-plantasies of stap na 'n pragtige waterval. Die plaas bied heerlike uitsigte oor die Olifantsrivier en Kouebokkeveldberge.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MARIUS Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 4 418
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R 4 418
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77195a55a8ed4735eaa2907a34eb9474ef52d1a88adc963d34d3ea286e5e504a953a7be66fbe5b7364e92533e6b234ee9fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 418 per nag, vir 12 mense Berghoff Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9638503 19.0492896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang