Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Berghuis Mountain Hideaway

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ideale kuierhuis vir groepe om uit die stad te ontglip. Ek en my vrou het 'n wegbreek langnaweek met ons kinders en hulle metgeselle gehad. Die huis was ideaal met 4 slaapkamers. Dit is puik ontwerp en uiters keurig ingerig. Elke hoekie is deeglik beplan. Ek was aangenaam verras om 'n verjaardaggeskenk met ons aankoms te ontvang. Dit het die gasvryheid van die gasheer bevestig. Hy was deurentyd beskikbaar en het onmiddellik op boodskappe gereageer. Die huis het aan al ons behoeftes voldoen. Daar is niks kort nie en daar is dus geen rede om iewers heen te ry nie. Die huis is privaat en jy is onbewus van enige bure. Dit is doodstil daar en daar is selfs 'n heerlike staproete waarvandaan jy baie vêr kan sien. Dit is 'n huis om te beleef aangesien dit veel mooier is as die foto's wat ons vooraf gesien het. Die sonsondergange was ongelooflik en die berge verkleur ook gedurig. Ek kan die huis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit is uitstekende waarde vir geld! Naskrif: Die koffiemasjien was natuurlik vir die koffie liefhebbers 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kaggelvure, koffie, potjie maak, lekker wyn. Berghuis was sekerlik een van ons hoogtepunte van ons jaarlikse familie wegbreek. Daar is eenvoudig geen fout te vind nie. Meer as genoeg hout en koffie is voorsien om die winterkoue weg te hou. Berghuis word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Serene weekend getaway. We were a group of 7 adults who wanted to escape our busy lives for the weekend. The house was incredible, and we thoroughly enjoyed our stay. The drive up in a normal vehicle was a bit scary after the rain due to the muddy patches, but in our opinion, the drive was truly worth it. The hosts paid close attention to detail, and we did not miss a single household utensil. We even received a wonderful welcome package, and the hosts supplied wood, spices, and so much more. We were completely blown away and wished we had booked a longer stay. We hope to return to the house in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomon Joubert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vierde Liefde 28, Privaat Natuurreservaat, Wolseley, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8034262607707aa851199452c42660f763b4d48f71106e0195294035ce232dc51b2322d5b7ec32a1d8616a9b1044778ecbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 28 De Vierde Liefde Private Nature Reserve 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.487617 19.243962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456