Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkaree Self Catering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Heerlike ruim huis in 'n veilige omgewing. Ons het heerlik gekuier in Fouriesburg. Daar is verskeie eetplekke waar jy by 'n kaggel kan sit en die koue verdryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Ons het 'n luilekker week deurgebring met ons hond. Ons het 'n plek gesoek waarheen ons ons groot Rottweiler met veiligheid kon saamneem. Bergkaree het volkome aan ons verwagtinge voldoen. Dit is 'n ou sandsteenhuis, goed ingerig op 'n groot omheinde erf. Ons hond kon lekker en veilig rondloop. Magda, die skakelpersoon, was uiters gaaf, vriendelik en behulpsaam. Ons kuier daar was 'n goeie wegspring vir 2023.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rethabile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Superb. My husband, Son and I took a mini short left to BergKaree before heading back to work. We thoroughly enjoyed the stay, the view of the mountains was excellent, the peaceful nature of Fouriesburg and the spaciousness of BergKaree was definitely worth it. Would definitely come visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Baie aangenaam. Einaar het uit haar pad gegaan om als maklik te maak van die oomblik wat ons bespreek het tot ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Great venue for a boys photography weekend. Basic but nice. The only missing element was that there were 2 baths, but no showers. Do people still use baths these days?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jc B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2021

Paar basiese goed wat kort, byvoorbeeld 'n besem, bakkie vir mikrogolf. Lekker gebraai. Hout was verskaf. Hulle het ook vir ons blomme gelos. Baie nice.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Irene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Baie rustig en veilig. Die akkommodasie het alles gehad wat nodig is vir 'n rustige kuier. Die gasvrou het gesorg dat ons alles het wat nodig is. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Very clean comfortable well equipped house. The lady who manages the house, Magda, went to a lot of trouble and effort to make our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2019

Awesome. Awesome place. Has everything you need, for self catering. Enjoyed the fire place. Very clean. Big garden for parking a trailer and space for kids to run around. Close to town. Thank you Sonette and Magda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marcelle L
1 nag
3.4
Des 2019

Teleurstellend. Fouriesburg was redelik vol toe ek die Saterdagmiddag verblyf gesoek het. Het 1ste beste verblyf vir die nag gevat wat ek kon kry. Die plek word geadverteer vir R300 per persoon, maar toe ek moes betaal, was dit R500. Dit, tesame met die koue water laat 'n bitter smaak in die mond. As daar warm water was, sou R500 nie saak gemaak het nie. Dis 'n tipe kothuis op groot erf. Heel netjies met kombuis en omtrent als wat jy nodig het. My probleem was dat die bad se warm water ophou loop het na 'n paar sekondes. Die koue water het heeltyd drukking gehad. Het geen begeerte gehad om in koue water te bad nie, veral omdat dit nogal koud was in Fouriesburg. Sorteer die warm water uit en die sal 'n billike oornagplek wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dr Woody Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 23, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTBmNzgxLWJmMmUtNGFiNy04MmYwLThhMjc1MGY1OWQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 56 5 1 5 23 Fleck Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.619394037615 28.208754478976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang