Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkaree Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dr Woody Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Bergkaree Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hannes D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Heerlike ruim huis in 'n veilige omgewing.

Ons het heerlik gekuier in Fouriesburg. Daar is verskeie eetplekke waar jy by 'n kaggel kan sit en die koue verdryf.

Koos A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos A

Ons het 'n luilekker week deurgebring met ons hond.

Ons het 'n plek gesoek waarheen ons ons groot Rottweiler met veiligheid kon saamneem. Bergkaree het volkome aan ons verwagtinge voldoen. Dit is 'n ou sandsteenhuis, goed ingerig op 'n groot omheinde erf. Ons hond kon lekker en veilig rondloop. Magda, die skakelpersoon, was uiters gaaf, vriendelik en behulpsaam. Ons kuier daar was 'n goeie wegspring vir 2023.

Rethabile M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rethabile M

Superb.

My husband, Son and I took a mini short left to BergKaree before heading back to work. We thoroughly enjoyed the stay, the view of the mountains was excellent, the peaceful nature of Fouriesburg and the spaciousness of BergKaree was definitely worth it. Would definitely come visit again.

Natasha V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie aangenaam.

Einaar het uit haar pad gegaan om als maklik te maak van die oomblik wat ons bespreek het tot ons vertrek.

Dudley S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley S

Great venue for a boys photography weekend. Basic but nice.

The only missing element was that there were 2 baths, but no showers. Do people still use baths these days?

Jc B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jc B

Paar basiese goed wat kort, byvoorbeeld 'n besem, bakkie vir mikrogolf.

Lekker gebraai. Hout was verskaf. Hulle het ook vir ons blomme gelos. Baie nice.

Irene G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Baie rustig en veilig.

Die akkommodasie het alles gehad wat nodig is vir 'n rustige kuier. Die gasvrou het gesorg dat ons alles het wat nodig is. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Sue G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G

Very clean comfortable well equipped house.

The lady who manages the house, Magda, went to a lot of trouble and effort to make our stay comfortable.

Jen G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jen G

Awesome.

Awesome place. Has everything you need, for self catering. Enjoyed the fire place. Very clean. Big garden for parking a trailer and space for kids to run around. Close to town. Thank you Sonette and Magda.

Marcelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marcelle L

Teleurstellend.

Fouriesburg was redelik vol toe ek die Saterdagmiddag verblyf gesoek het. Het 1ste beste verblyf vir die nag gevat wat ek kon kry. Die plek word geadverteer vir R300 per persoon, maar toe ek moes betaal, was dit R500. Dit, tesame met die koue water laat 'n bitter smaak in die mond. As daar warm water was, sou R500 nie saak gemaak het nie. Dis 'n tipe kothuis op groot erf. Heel netjies met kombuis en omtrent als wat jy nodig het. My probleem was dat die bad se warm water ophou loop het na 'n paar sekondes. Die koue water het heeltyd drukking gehad. Het geen begeerte gehad om in koue water te bad nie, veral omdat dit nogal koud was in Fouriesburg. Sorteer die warm water uit en die sal 'n billike oornagplek wees.

Juanita D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Rustig en ontspannend.

Benodig 'n inloopstort. Baddens te hoog om in te klim en niks om aan vas te hou nie.

Rita N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Eenvoudig heerlik.

Dit was 'n heerlike blyplek vir 'n wegbreek naweek. Alles wat nodig was is verskaf.

Sariet N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sariet N

Asemrowend.

Pragtige plekkie, heerlik stil, pragtige uitsig!

Mariaan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V

Dit was baie lekker.

Daar kan dalk net voorsiening vir 'n tenk gemaak word om te help met waterkrisis. Verder was als reg en lekker gemaklik. Baie dankie!

Elna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna B

Goeie oornagakkommodasie.

Netjies en skoon. Lekker geslaap.

Jurie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G

Baie aangenaam.

Alles was in plek. Volle DStv-pakket sal welkom wees.

Louise S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Ons het die akkommodasie geniet. Baie speel plek vir kinders. Veilig.

Ons het ons verblyf geniet, dit is veilig en daar is baie speelplek vir kinders. Veilig. En genoeg hout vir die kaggel.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enrita V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrita V

Heerlik gemaklik en almal was baie behulpsaam.

Vandat ek die eerste keer navrae gedoen het deur die hele tyd waarin ek kort-kort die bespreking verander het, het ek uitstekende, vriendelike diens gekry. Ek sal enige tyd weer met julle werk en ook ander mense aanbeveel.

Liezel C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Baie lekker gebly.

Alles was skoon en netjies. Oorgenoeg vuurmaakhout vir die kaggel. Al die nodige geriewe vir 'n heerlike gemaklike naweekverblyf. Baie tevrede met die bekostigbaarheid en waarde vir geld.

Heilet V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilet V

Fantastiese blyplek en bekostigbaar.

Bergkaree verskaf aan jou daardie outydse plaasdorp akkommodasie. Net wat jy benodig om uit die stad se geraas en gejaag na toe te ontsnap. Die stories wat jou ouma altyd vertel het word beleef by Bergkaree. Die outydse egte houtvloere en ruim vertrekke laat mens vergeet van die moderne "struggles" en terugverlang na die ou dae.

Linda F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Ons het 'n aangenaam en gerieflike verblyf geniet.

Ons het ons verblyf heeltemal geniet. Die huis was gerieflik, skoon en netjies en het alles wat 'n mens nodig het.

Adele B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Baie lekker en gerieflik.

Was baie lekker vir 'n naweek wegbreek.

Wessel G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel G

Netjies en skoon.

Dit was 'n lekker verrassing, baie groter as wat ons verwag het, goeie waarde vir geld.

Annemarie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Voldoende vir 'n nag se verblyf.

Ons was in Fouriesburg vir 'n troue en het van Bergkaree gebruik gemaak om die aand te oornag. Die plekkie is lekker ruim en was heel voldoende. Sou graag 'n stort wou gehad het.

Helena F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena F

Baie rustig en heerlik.

Aanbeveling - lekker tuinstoele en tafeltjie. Fumigate die huis aangesien ons gebyt was in die nag!

Sandra L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L

Klassiek en ouwêrelds maar met alles wat jy nodig het!

Heerlike en netjiese verblyf wat jou laat terug verlang na die dae van olielampe en motte om die kersvlam! Die kaggel is 'n wenner!

Paul N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N

Soos 'n huis weg van jou huis.

Pragtige ou sandsteenhuis in 'n outydse dorp. Vat mens terug na 'n tyd van veiligheid en moedsgerus. Die omgewing is pragtig en jy vind jouself verlore in die Drakensberge.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stefan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Die blyplek was gerieflik en skoon.

Die huis was lekker ruim, skoon, als wat ons nodig gehad het was daar. Die grasperk buite was lekker groot vir die twee klein seuns om te speel. Die vrugte bome was bykomende voordeel.

Hennie J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie J

Nagmerrie.

Dit is glad nie soos op die foto's nie. Die plek was grillerig en onveilig. Ek het die plek vir my sus bespreek wat opgekom het vir ons moedertjie sê begrafnis. Sy is 'n enkelma wat saam met haar dogtertjie reis. Sy het onveilig gevoel en die bad was vuil. Gelukkig was daar 'n barmhartige Samaritan wat haar kom haal het en oorgeskuif het na Mama Fouries Gastehuis toe! Dis 'n plek wat ek sal aanbeveel!

Marie F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Baie lekker!

Ons het slegs oorgeslaap oppad Natal toe. Dit was 'n wyse besluit en sal dit beslis weer doen!

Denise S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Baie lekker.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Was baie lekker.

Carin V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V

Pragtig.

Mooi ou huis met als wat nodig is.

Rianne D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rianne D

Lekker gebly.

Was 'n lekker huis om in te bly! Het vooraf gebel om te hoor of kussings en duvets vere in het, en die dame het bevestig dat dit nie verekussings en duvets was nie. Ons is allergies vir vere en daar aangekom was alles dus wel vere! Verder was die een wasbak verstop in die badkamer, en die wasbak of toilet het gelek en die vloer tussen wasbak en toilet was heeltyd nat. Daar was ook geen pan in die kombuis om eiers in gaar te maak nie. Behalwe vir die paar dingetjies het ons regtig baie lekker gebly!

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Warren W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Warren W

Comfortable and has all the requirements you need.

For a cheap, comfortable one night overstay it was perfect.

Mj P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mj P

Dit was OK.

Wel, wat verwag mens vir R300pppn? Dit was darem skoon en netjies. Net gesukkel om die plek te kry. Geen aanwysings/naamborde of so iets nie. En daar is 2 geboue op die perseel - moes om beide loop en soek vir sleutel.

Celeste S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Dit was skoon en netjies en die diens was regtig baie goed.

Baie vriendelike mense! Baie behulpsaam en georganiseerd. Dankie, ons het heerlik gekuier en julle vriendelikheid baie waardeer!

Sybrandt B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrandt B

Awesome.

Lekker kaggel met baie hout en uitstekende, rustige atmosfeer laat mens terug verlang na kommerlose kinderdae. Kan nie wag om Bergkaree weer te besoek nie. Die sandsteengebou word goed na gekyk en bestuur is beslis wonderlike, gasvrye mense. Uitstekende plek, netjies en beslis die prys werd.

Yvonne T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T

Goed!

Die plek was skoon. Die beddegoed was puik.

Madelein P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Ons het verskriklik lekker daar gebly. Voel of ek op 'n plaas gebly het. Alles was skoon en netjies en tannie Charlotte is so vriendelik.

Fantastiese plekkie. Beveel enige iemand aan om daar te gaan bly. Ek beveel definitief die plek aan. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Theo B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Baie mooi en skoon plek.

Ek sal weer daarna toe gaan. Baie aangename plekkie. Dis skoon en netjies.

Cornelius C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius C

Baie skoon en netjies!

Was baie lekker gewees, sal weer kom!

Yolande B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Lekker groot en ruim.

Definitief waarde vir geld.

Hugo C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo C

Ons het baie lekker gebly en geslaap, baie dankie!

Ons het almal warem geslaap al was dit -3 buite gewees. Dis 'n lieflike, ou huis met alles wat jy nodig het.

Bernadine C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadine C

Gemaklik.

Ons het gemaklik gebly maar die warm water vir die bad was nie genoeg vir 6 mense nie. Die badkamers kort aandag en daar is geen stortgeriewe nie. Geen ligte in die hoofslaapkamer en badkamer nie. Verder was dit gemaklik en skoon.

Bennie R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie R

Oulike ruim, skoon huis.

Ongelukkig moet mens maar self voorsiening maak as die krag onverwags afgaan. Die huis is skoon, goed toegerus, ruim met heerlike beddens en beddegoed. As ek sou kla oor enigiets dan is dit dat daar nie 'n deur wat toemaak in die en suite-badkamer is nie.

Wilna N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N

Die huis is effens disfunksioneel met een van die slaapkamers wat nie privaat is nie.

Die huis was op die oog af netjies, maar mens kry die indruk dat daar nie gereeld diep skoongemaak word nie.

Andria H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria H

Baie mooi en netjies! Waarde vir geld!

Bergkaree is baie bekostigbaar en netjies. Vriende en families kan gerus die plekkie huur.

Johan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Verblyf was aangenaam en ons het heelik gekuier in Fouriesburg!

Verblyf was baie aangenaam!

Judy G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G

Die gasvryheid was absoluut "awesome".

Het heerlik gebly en snoesig geslaap!

Karen L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

'n Ruim sandsteenhuis in 'n pragtige dorpie!

Bergkaree se versorgers, Charlotte en haar man was so dierbaar. Die kinders het heerlik in die ruim huis gespeel en die elektriese kombersies en kaggel het gesorg vir 'n snoesige aand. Die plek is mooi skoon en versorg. 'n Eg Vrystaatse winters-atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Carine H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine H

Gerieflik!

Die kaggel en elektriese komberse was perfek vir die koue wintersnagte!

Natasha S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Dit is 'n lekker ou plaashuis met gerieflike geriewe.

Hierdie is 'n lieflike, ou plaashuis wat baie netjies en ten volle toegerus is met alle geriewe. Dit was heerlik; dit het sommer baie herinneringe teruggebring vir ouma en oupa.

Susanna M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna M

Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Televisie ontvangs nie te goed nie. Te min kanale.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 23, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OTBmNzgxLWJmMmUtNGFiNy04MmYwLThhMjc1MGY1OWQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 56 5 1 5 23 Fleck Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.619394037615 28.208754478976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang