Bergkoninkryk Gasteplaas
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergkoninkryk Gasteplaas is in die skilderagtige Waterberg-distrik geleë. Hierdie verblyf is 9 km buite Nylstroom op die R101 en is ongeveer 130 km vanaf Pretoria.
Verblyf is in goed toegeruste selfsorgeenhede beskikbaar, wat elk 'n bosveld-atmosfeer bied. Die eenhede het badkamergeriewe, en linne en handdoeke word voorsien.
Bergkoninkryk Gasteplaas het ook 'n kampeerterrein. Die kampeerplekke het elk sy eie privaat ablusiegeriewe met krag, water en 'n eie opwasarea.
Bergkoninkryk Gasteplaas is ideaal vir gaste wat die voël- en boomlewe wil verken, staproetes wil aandurf of in die swembad wil afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sulita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Bergkoninkryk Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang