Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Bergkraal Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Ontspanne landelike atmosfeer weg van die stadslawaai.

Al die instruksies om daar te arriveer, beskikbaarheid van die sleutel, ens was duidelik en maklik om te volg. 'n Sak vol plaaslike groente en vrugte, asook 'n bottelwyn wyn van 'n plaaslike kelder, het ons ingewag. Alhoewel selfoonontvangs beskikbaar was, was ons dankbaar dat ons vir 'n slag by 'n plek kon bly waar nie WiFi of 'n televisie vir ons kinders beskikbaar was nie. Daar was 'n rugbybal, asook verskeie speletjies beskikbaar, terwyl hulle daagliks die nabygelee rotse verken het en saam met ons op die plaaspaaie in die veld gaan stap het. Ek het dit geniet om deur al die ou tydskrifte te blaai. Ons sal beslis weer daar bly in die nabye toekoms.

Hendrik T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Ons het baie lekker gekuier.

Mooi, stil, skoon.

Sonia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

Baie lekker, rustig, veilig, en baie netjies.

Baie dankie Erika en haar span wat die plekkie so gerieflik en netjies hou. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Alles wat ons benodig het was daar. Mooi bly en groete.

Leana K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K

Heerlike plaasatmosfeer en baie rustig.

Rustigheid, en pragtige natuurskoon en so gelukkig om mooi blomme te sien.

Arno M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno M

Ons het net oornagfasiliteiet gesoek, het sport op Vredendal gehad die Saterdag.

Sou graag kitskoffie, longlife melk of melkpoeier wou gehad het. Nie almal gebruik moerkoffie nie. Plek is netjies, skoon en veilig. Generator se sleutel was nie in die aansluiter nie, maar met 'n gesoek het ons dit op die grond gevind. Dalk dit vassit met 'n kabeltjie of toutjie.

Rudolf L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf L

Quiet, nice, stress-free.

It was awesome, nice atmosphere and a great view.

Philip F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Was awesome.

We had a great time at the accommodation.

Ragel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel B

Heerlik stil rustig awesome, net die wind wat bietjie sleg was, verkeerde tyd van die jaar.

Die rustige plaas laat jou terug verlang aan dae saam oupa en ouma op die plaas, al wat gekort het was die vars plaasbotter en bees melk! Die kerse om te gebruik, baie beter as die geraas van die generator, was net wat ek nodig gehad het om weer die lewe te waardeer. Die plaas is nie almal se smaak maar dis 5 min van die dorp en die moeite werd!

Daphne K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne K

Die stilte en alleen van almal en alles af doen 'n mens baie goed. Jou self te kan wees by 'n plek is te beste gevoel. Die gastehuis gee jou so 'n tuisgevoel.

Enige tyd sal ek weer teruggaan. Daar is kleininsekte wat daar is maar hulle is deel van die natuur daai kant. Ons groep se verblyf was baie lekker gewees vir die naweek en die behulpsaamheid van die werkers is van top gehalte.

Jenaldo B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenaldo B

Uitstekende naweek, beste diens.

Nie baie om te vertel nie. 100%.

Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang