Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ontspanne landelike atmosfeer weg van die stadslawaai. Al die instruksies om daar te arriveer, beskikbaarheid van die sleutel, ens was duidelik en maklik om te volg. 'n Sak vol plaaslike groente en vrugte, asook 'n bottelwyn wyn van 'n plaaslike kelder, het ons ingewag. Alhoewel selfoonontvangs beskikbaar was, was ons dankbaar dat ons vir 'n slag by 'n plek kon bly waar nie WiFi of 'n televisie vir ons kinders beskikbaar was nie. Daar was 'n rugbybal, asook verskeie speletjies beskikbaar, terwyl hulle daagliks die nabygelee rotse verken het en saam met ons op die plaaspaaie in die veld gaan stap het. Ek het dit geniet om deur al die ou tydskrifte te blaai. Ons sal beslis weer daar bly in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het baie lekker gekuier. Mooi, stil, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie lekker, rustig, veilig, en baie netjies. Baie dankie Erika en haar span wat die plekkie so gerieflik en netjies hou. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Alles wat ons benodig het was daar. Mooi bly en groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlike plaasatmosfeer en baie rustig. Rustigheid, en pragtige natuurskoon en so gelukkig om mooi blomme te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Ons het net oornagfasiliteiet gesoek, het sport op Vredendal gehad die Saterdag. Sou graag kitskoffie, longlife melk of melkpoeier wou gehad het. Nie almal gebruik moerkoffie nie. Plek is netjies, skoon en veilig. Generator se sleutel was nie in die aansluiter nie, maar met 'n gesoek het ons dit op die grond gevind. Dalk dit vassit met 'n kabeltjie of toutjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolf L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Quiet, nice, stress-free. It was awesome, nice atmosphere and a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Was awesome. We had a great time at the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ragel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Heerlik stil rustig awesome, net die wind wat bietjie sleg was, verkeerde tyd van die jaar. Die rustige plaas laat jou terug verlang aan dae saam oupa en ouma op die plaas, al wat gekort het was die vars plaasbotter en bees melk! Die kerse om te gebruik, baie beter as die geraas van die generator, was net wat ek nodig gehad het om weer die lewe te waardeer. Die plaas is nie almal se smaak maar dis 5 min van die dorp en die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne K
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Die stilte en alleen van almal en alles af doen 'n mens baie goed. Jou self te kan wees by 'n plek is te beste gevoel. Die gastehuis gee jou so 'n tuisgevoel. Enige tyd sal ek weer teruggaan. Daar is kleininsekte wat daar is maar hulle is deel van die natuur daai kant. Ons groep se verblyf was baie lekker gewees vir die naweek en die behulpsaamheid van die werkers is van top gehalte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang