Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland 15

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chriswine T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wonderlike plek. Baie vriendelik en ek sal dit aanbeveel vir hierdie woonstel. Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Dit was lekker om gebruik te maak van Bergland 15. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Bergland 15
Hi Chriswine Dit was baie lekker om julle te ontvang. Bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die huis so netjies gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom.

Chanel T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Rustigheid kon lekker ontspan! Het 'n fantastiese naweek gehad, die huis was baie netjies en skoon! En Lorraine het ons baie vriendelikheid verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chereza V
Lang verblyf
5.0
Mrt 2022

Was baie lekker, plek baie netjies en ruim. Mense baie gasvry. Ons het baie lekker gebly. Huis het alles in wat mens nodig het. Lieflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Bergland 15
Hi Chereza Baie bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelaat het. Enige tyd weer welkom. Groete, George en Erna.

Carmen D
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Pragtige uitsig en 'n heerlike kuierplek. Dis 'n pragtige huis met 'n mooi see-uitsig. Lieflike braai-area met 'n groot tafel om, om te sit as gesin. Kombuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette J
Kort verblyf
4.8
Nov 2021

Lieflik, salig en uitstekend ingerig. Dit was heerlik om daar te bly. Die huis is so gerieflik ingerig met als wat mens moontlik kon benodig. Dankie ook vir die warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George
Bergland 15
Bly julle het dit geniet. Enige tyd weer welkom.

Neil O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Baie lekker. Die huis was baie netjies en skoon en boonop 'n warm ontvangs. Baie dankie Lorraine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Bergland 15
Hi Neil Dit was n voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom. Groete George en Erna

Koosie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Uitstekende geriewe, hartlike atmosfeer. Gasheer was baie akkommoderend en vriendelik. Die huis is baie mooi reggemaak met pragtige geriewe. Ongelooflike see-uitsig. Wat 'n uitstekende produk vir so 'n nuwe opknapping. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Bergland 15
Hi Koosie Bly julle het dit geniet. Hopelik as julle weer kom is daar nog 'n paar verbeteringe aangebring. Sal lekker wees om julle weer te akkomodeer. Groete George en Erna

Christa S
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Ons sal weer daar bly. Lieflike plek. Daar is alles wat jy benodig. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ons familie het 'n wonderlike tyd daar spandeer. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Bergland 15
Hi Christa, Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete George en Erna

Corné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Dit was lekker. Die huis was mooier as wat ons verwag het en het 'n pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 15, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eec4e3dda2814db0690bb516fc58a8aac1c327fb1ca51d1d32ea044aeb7a2a7eb0c44289e3ca74f18617203bf71ac11c635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 15 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048674558041 22.291658495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang