Bergland Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Annette C - Jul 2024
Algehele gradering
Outstanding, remarkable and cosy.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Annette
Thank you so much for taking the time to give us a great review!
Despite the bad weather and electricity outage, your group enjoyed your get together thoroughly.
Was really nice to meet you!
Tersia Vir Hoërskool Middelburg V - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Tersia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat julle groep gegee het, dit was lekker om julle hier te hê, julle is verseker weer welkom!
Thersia P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Gaan beslis terug daarheen. Heerlik. Mooi uitsig.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Thersia
Baie dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer! Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier!
Mari-gene D - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is die mooiste plek, rustigheid self, en die vriendelikste mense.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie Mari-gene vir die mooi resensie, terugvoering van ons gaste word baie waardeer!
John J - Feb 2024
Algehele gradering
Peace of heaven on earth.
Sorica N - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir ʼn vinnige oorslaap.
Jennifer D - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Kurt P - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Bergland Accommodation se terugvoer
Good Day Kurt
Thank you for taking the time to give us a review, it is appreciated.
Jofred J - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Bergland Accommodation se terugvoer
Beste Jofred
Baie dankie vir jou resensie, dit word baie waardeer! Bly julle het lekker gekuier! Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.
Michael F - Sep 2023
Algehele gradering
Bergland is tops.
Bergland Accommodation se terugvoer
Beste Michael
Baie dankie vir die resensie, dit word baie waardeer. Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, natuur is mooi.
Hannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Bergland Accommodation se terugvoer
Thank you for your review, it is much appreciated. Glad you enjoyed the beautiful scenery after the loads of rain we had in the days before your arrival.
Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
What a beautiful place! Stunning linen. Good ablutions. Very pretty surroundings. Stunning lapa to sit with friends. Loved it!
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Sonja
Thank you for taking the time to give us a review.
We are glad you enjoyed your stay with us and we have noted the Wi-Fi and cellphone reception.
Renatha B - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Renatha, dankie vir die resensie en die tyd wat jy daaraan afgestaan het, dit word baie waardeer. Ons is bly julle het lekker gerus en saam gekuier.
Zelda B - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plekkie. Vriendelike mense.
Stephanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely farm and lovely area.
Daniel W - Des 2022
Algehele gradering
Nice between the mountains.
Jonathan M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Anthony A - Nov 2022
Algehele gradering
Very private and comfortable.
Tarina W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Karla B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n fantastiese kuier!
Bergland Accommodation se terugvoer
Beste Karla
Baie dankie vir die positiewe resensie en dat jy die tyd geneem het om dit te doen.
So bly as julle lekker gekuier het.
Chantal L - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Chantal dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n positiewe resensie te skryf, dit word baie waardeer.
Julle is baie welkom om weer by ons te kom kuier.
Heinrich S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die rustige atmosfeer was ongelooflik gewees.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie Heinrich, vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n positiewe resensie te skryf, dit word baie waardeer. Ek is bly julle het lekker ontspan. Dit was lekker om julle vinnig te ontmoet.
Hester J - Apr 2022
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek ooit.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n positiewe resensie te skryf, ons waardeer dit baie.
Tanya B - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning venue, the quiet stay is exactly what we needed.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n positiewe resensie te skryf. Ons is baie bly as julle lekker ontspan het, dit is altyd lekker om te weet ons gaste het hul tyd hier geniet.
Etienne S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n positiewe resensie te skryf, dit word baie waardeer.
Esther T - Feb 2022
Algehele gradering
Gebraai en lekker geslaap.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ester, vir die tyd wat jy geneem het om 'n positiewe resensie vir Bergland te skryf. Dit word baie waardeer.
Kobus U - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik vir wegbreek.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en mooi woorde oor ons akkommodasie, julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Ons is bly julle het lekker ontspan!
Wilna C - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n plek!
Ignus I - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig ontspan.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ignus vir die tyd wat jy geneem het om 'n positiewe resensie vir Bergland te skryf, dit word baie waardeer!
Jacobus M - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Bergland Accommodation se terugvoer
Goeiedag Toppie, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer elke bietjie terugvoering en sal defenitief daarna kyk in die Chalets. Ons lapa het wel 'n mikrogolf, 2 plaatstoof, 2 plaat gasstoof asook potte en panne. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Celeste B - Des 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Celeste,
Thank you for taking the time to give us a review. We do take note about the comments about the rusks and the extra chair, we will definitely consider the proposals for it.
Sanelisiwe I - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Bergland Accommodation se terugvoer
Good day Sanelisiwe,
Thank you for your review, we do appreciate any feedback from our guests and we did take note of the guest amenities. We do apologize for the inconvenience. Thank you for the great rating still, that is also very appreciated.
Regards
Theresa
Theunis K - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens skoon geriewe pragtige ligging
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om die resensie te skryf en vir die mooi woorde, dit is altyd lekker om ons gaste welkom te laat voel en te hoor as hulle lekker gekuier het. Julle is baie welkom.
Limay N - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome kuierplek saam familie. Lapa se geriewe was alles tot ons beskikking en was heerlike kuier al was dit net vir 3 nagte. Ligging van Bergland is stunning.
Marina P - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, goeie diens, mooi plekkies.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en mooi woorde Marina! Was lekker om 'n ou Worcesteriet hier te he!
Ben D - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike en flink diens, pragtige uitsig, lieflik skoon en netjies.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en dat jy tyd afgestaan het daarvoor. Dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense hier te he!
Ons is regtig bly julle het jul tydjie hier geniet! Ons hoop om julle weer te sien!!
Annelize E - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful surroundings and accommodation.
Allen G - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect quick getaway in countryside.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte vinnige wegbreek op die platteland.
Die eenhede is skoon en netjies. Die berge en uitsigte oor die vallei is baie naby. Een opmerking is egter dat die eenhede in die omgewing van die funksie venue geleë is. 'n Rustige ontvlugting op die platteland kan moontlik versteur word deur die musiek van 'n gelukkige en lewendige partytjie tot diep in die aand. Dit sal miskien nie deur almal waardeer word nie. Anders as dit, 'n baie lekker verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanri M - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en mooi toegerus met pragtige uitsig!
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie! So jammer ek het julle gemis Saterdag.
Nadia K - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was amazingly great!
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie op Bergland, dit word opreg waardeer!
Rene V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Rene, dit word baie waardeer. Ek sal vir seker aandag gee aan die voorstel om inligting van ons omgewing in die akkommodasie te plaas. Julle is baie welkom om weer te kom kuier en ons omgewing in die somer te beleef, julle sal nie spyt wees nie!
Janet S - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik en genotvol, danksy puik diens en opvallende plattelandse gasvryheid.
Lees meerBergland Accommodation se terugvoer
Hi Janet,
Baie baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te kom skryf hier oor Bergland, dit word baie waardeer. Dankie vir die mooi woorde en julle vriendelikheid, dit is lekker om mense soos julle hier te hê!
Roeleen W - Jun 2019
Algehele gradering
Juweel in die berge!
Lees meerBergland Accommodation se terugvoer
Hi Roeleen
Baie dankie vir jou mooi woorde, julle is duidelik 'n lekker klomp mense wat lekker saam werk en kuier.
Ek is so bly julle het lekker gekuier hier by ons, so in die hartjie van die winter!!
Ek wens vir julle alle sterkte toe vir jul besigheid se toekoms.
Wayne G - Mei 2019
Algehele gradering
Great for weddings. Very simple.
Bergland Accommodation se terugvoer
Hi Wayne
Thank You so much for taking the time to write a nice review about Bergland, it is greatly appreciated!!
It was so nice having a nice group of people like you guys here!!
Morne D - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Bergland Accommodation se terugvoer
Dankie vir jou resensie op Bergland, dit word baie waardeer!
Rosina R - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Rene K - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike veilige, rustige huisie in die berge.
Bergland Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rene, dit was lekker om vriendelike, lekker mense soos julle hier te onvang.
Janet V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Retha V - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in die pragtige omgewing.
Lees meerBergland Accommodation se terugvoer
Hi Retha
Baie dankie vir jul terugvoering oor ons akkommodasie, dit word ter harte geneem en ons sal verseker kyk na die voorstelle wat jy genoem het, ek waardeer dit.
Andries B - Feb 2018
Algehele gradering
Te lang grondpad wat alles stowwerig maak.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang