Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Outstanding, remarkable and cosy. Our stay was outstanding. Amazing venue, beautiful rooms, great lapa for get-togethers. Remarkable hosts. Definitely would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Hi Annette Thank you so much for taking the time to give us a great review! Despite the bad weather and electricity outage, your group enjoyed your get together thoroughly. Was really nice to meet you!

Tersia Vir Hoërskool Middelburg V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflike ervaring. Wat 'n absolute unieke ervaring. Fantastiese gasheer- en vrou. Het voorwaar in ons hele gholfergroep se behoeftes voorsien. Dankie vir die vreeslike ekstra myl wat julle geloop het. Niks was vir julle moeite nie. Ongelooflike plek met ongelooflike mense. So baie baie dankie. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Hi Tersia Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat julle groep gegee het, dit was lekker om julle hier te hê, julle is verseker weer welkom!

Thersia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Gaan beslis terug daarheen. Heerlik. Mooi uitsig. Bergland is pragtig. Ons het vir 2 dae daar heerlik gerus. Doodstil en uitsig baie mooi. Behuising is pragtig, netjies en skoon. Dankie Bergland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Hi Thersia Baie dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer! Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier!

Mari-gene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit is die mooiste plek, rustigheid self, en die vriendelikste mense. Ons het vreeslik lekker gebly, die mense is vriendelik, dis ongelooflik rustig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie Mari-gene vir die mooi resensie, terugvoering van ons gaste word baie waardeer!

John J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Peace of heaven on earth. We had such an amazing time and made such memorable moments. A small hassle on arrival but I will definitely go back there soon. Theresa was on top of her game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorica N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Perfek vir ʼn vinnige oorslaap. Dit is buite die dorp geleë op die mooiste plaas. Dit is stil en rustig. Veilig. Netjies en alles wat jy nodig het. Ons gasvrou het ons sleutel vir ons in die deur gelos omdat ons later eers kon inkom en ons kon net die sleutel in die deur los omdat ons baie vroeg weer moes uitgaan. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Beautiful place. We were at the Nuy festival for a run and decided to make a weekend of it. Next time will definitely spend more time at Bergland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Pleasant. The place was clean, and there were nice activities for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Bergland Accommodation
Good Day Kurt Thank you for taking the time to give us a review, it is appreciated.

Jofred J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Beste Jofred Baie dankie vir jou resensie, dit word baie waardeer! Bly julle het lekker gekuier! Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.

Michael F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Bergland is tops. Bergland Accommodation is die perfekte plek vir 'n lekker groep vriende. Dit is netjies, modern en het elke boksie getick vir ons groep. Theresa, jou gasvryheid sal vir altyd onthou word. Ons is binnekort weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Beste Michael Baie dankie vir die resensie, dit word baie waardeer. Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf69cc628ef1d4c64b6d651e6c277a95ffd360b756fe494cb8be45f07b7af48b590f06ecb4011aa6b7d99d2474b989cb9c11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Bergland Akkommodasie Apiesklip 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.586569027228 19.369925001331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang