Bergrivier Kroonarend
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bergrivier Kroonarend is 'n selfsorgkothuis op Bergrivier Eco Retreat buite Thornhill in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n toevlugsoord weg van die stadsgeraas.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is in die eenheid en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is buite en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n stapelbed vir 2 gaste en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe soos strande, winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang