Bergrivier Wielewaal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bergrivier Wielewaal is 'n selfsorgkothuis in Bergrivier Eco Retreat buite Thornhill in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede solderslaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is sowat 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe soos strande, winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Gaste dink Bergrivier Wielewaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Plaas Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang