Bergrivier Naguiltjie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Clint V - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful relaxation.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie Clint! Kom weer!
Natasha Z - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic, love it!
Kathleen V - Des 2023
Algehele gradering
Amazing tranquil peaceful.
Marelize S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie Natasha, kom gerus weer!
Nadia W - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie!
Loretta T - Mrt 2023
Algehele gradering
Fabulous accommodation in a beautiful setting.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Hi Loretta. Thank you for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to accommodate you. Come again.
Sheona S - Jan 2023
Algehele gradering
Very quiet, comfortable and enjoyable. Loved all the walks.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Thank you for your kind words, Sheona. Come again.
Marianne K - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful place to hike and chill.
Jo-ann B - Des 2023
Algehele gradering
Lovely!
Marinda K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Anita D - Des 2022
Algehele gradering
Natuur en stilte.
Ronel W - Des 2022
Algehele gradering
Amazing and breathtaking. Worth every cent.
Cor B - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Fiona A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely peaceful stopover with everything we needed available.
Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Natuurskoon!
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Talita B - Okt 2022
Algehele gradering
Lafenis vir die siel. Pragtige natuur, gerieflike akkommodasie en gasvrye eienaars!
Lees meerBergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie Talita. Julle is wonderlike gaste - die soort wat ons graag by ons verwelkom. Natuurliefhebbers, kom gerus weer.
Ruhann H - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Jopie P - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het in 'n ossewa gebly - dit was vetpret.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Hallo Jopie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie. Kom gerus weer.
Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing venue.
Corrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Bergrivier is ons ideale oornagverblyfplek in die hart van die natuur in die Oos-Kaap.
Lees meerBergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Tienie V - Des 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige en baie ontspanende paar day by Bergrivier.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie Tienie. Kom gerus weer.
Maryna E - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Werner V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike naweek net weg van die stad se geraas.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie! So wáár. Dis lekker om ons mooi, rustige omgewing met ander te deel. Kom weer!
Estelle F - Nov 2021
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Luiza D - Mei 2021
Algehele gradering
Fabulous! I wish we could have stayed longer.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Thank you for your kind review Luiza. Come again.
Guido F - Jan 2021
Algehele gradering
We loved it.
Lees meerBergrivier Naguiltjie se terugvoer
Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dit was heerlik om met julle te kon gesels!
Karien V - Feb 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het is daar, maar die beddens is hard en ongemaklik. Die warm water werk nie lekker nie. Die staproetes is baie mooi.
Mari B - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik. Pragtige omgewing.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Ons waardeer dit .
Kom weer!
Corrie D - Feb 2020
Algehele gradering
Bergrivier bied bekostigbare verblyf vir die ware natuurliefhebber in die hartjie van die mees asemrowende omgewing.
Lees meerBergrivier Naguiltjie se terugvoer
Sjoe, Corrie. Baie dankie vir hierdie mooi woorde! Ons waardeer dit regtig en is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer en vertel sommer vir julle vriende ook.
Barry D - Des 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation, great view.
Yolanda W - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Hi Yolanda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons stel dit baie hoog op prys.
Japie en Dorie.
Mellisa K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie baie nice. Die beste nuus ooit, daar is nie 'n TV nie. Dit was die beste.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie. Kom weer.
Liesel V - Jun 2019
Algehele gradering
Relaxing, quiet, clean and comfortable.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe bydrae!
Charlene E - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie Charlene. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves, en soos ons gesê het, ons sien mekaar weer. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mandie S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige plaas ervaring.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dis altyd heerlik om sulke mense soos julle te ontvang. Kom gerus weer.
Ruan V - Des 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker, wens ons kon langer bly.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom weer.
Carol L - Aug 2019
Algehele gradering
Magical.
Annemarie K - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie Annemarie. Dis altyd lekker om sulke heerlike positiewe terugvoer te kry. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Japie en Dorie
Shaun S - Okt 2018
Algehele gradering
Asemrowende atmosfeer en lekker rustig en skoon.
Phlip B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker! Mooi en rustig.
Hazel B - Des 2018
Algehele gradering
Lovely log cabin in nature.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie dat julle gekom het. Kom gerus weer!
Heidi V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustigheid van self.
Chevon D - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Christo B - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.
Werner V - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi en netjies.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie, Werner, vir jou positiewe reaksie. Ons is bly dat julle dit geniet het en baie dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies gelos het.
Annatjie D - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Corrie V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlijk relax
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde.
Christo I - Apr 2017
Algehele gradering
Baie pragtig in die natuur en gasvry.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Dankie Christo. Kom gerus weer. Ons waardeer julle positiewe reaksie. Japie en Dorie
Jurinda S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustigheid!
Robert C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en natuurskoon is iets om te beleef.
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe reaksie Robert. Kom gerus weer!
Faan V - Nov 2016
Algehele gradering
Stil.
Izelda K - Des 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Bergrivier Naguiltjie se terugvoer
Baie dankie Izelda.
Kom gerus weer.
Corien R - Apr 2015
Algehele gradering
We will definitely be back and would recommend Bergrivier to anyone.
Lees meerYolande V - Des 2014
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Katrien B - Des 2014
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige plek om in die natuur te wees!
Suzel S - Des 2014
Algehele gradering
Fantasmagories!
Charmaine C - Des 2014
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die besige stad in die bos!
Priscilla D - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Lenie V - Okt 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Leché K - Des 2014
Algehele gradering
Rustig!
Denay S - Feb 2014
Algehele gradering
Lovely cottage in a very tranquil setting.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang