Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Naguiltjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Clint V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Peaceful relaxation. Peaceful, relaxing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Bergrivier Naguiltjie
Dankie Clint! Kom weer!

Natasha Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastic, love it! Absolutely every minute! Very helpful staff, friendly, just amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing tranquil peaceful. We had an absolutely beautiful, tranquil stay. It was like a home away from home but with less noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Heerlik. Beveel aan! Goed beplande (rustic) eenheid. 6 of so goedgemerkte hikes. Lieflike voëls. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Bergrivier Naguiltjie
Dankie Natasha, kom gerus weer!

Nadia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n oulike plekkie! Ons het 'n wonderlike 2 nagte in Naguiltjie gebly. Baie netjies, skoon en in die natuur! Gemaklike bed, lekker warm water in die stort, en alles wat mens nodig het is in die plekkie. Word wakker met die voëltjies wat tjirp. Dit is so rustig. Die enigste nadeel was toe ons moes huistoe kom. Sal dit definitief aanbeveel. Kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta T
1 nag
5.0
Mrt 2023

Fabulous accommodation in a beautiful setting. Japie and Dorie are wonderful hosts. It was lovely to spend time at this beautiful farm. We only had one night and managed a mini hike to the waterfall. We were a party of 7 on a journey to a wedding. Bergrivier set the tone for a wonderful road trip in this diverse and beautiful country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Bergrivier Naguiltjie
Hi Loretta. Thank you for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to accommodate you. Come again.

Sheona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Very quiet, comfortable and enjoyable. Loved all the walks. Cottage has been updated since the photos and so is even nicer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Japie
Bergrivier Naguiltjie
Thank you for your kind words, Sheona. Come again.

Marianne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Beautiful place to hike and chill. All good except for noisy neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lovely! It was lovely. Very peaceful. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Heerlik gerus. Wonderlike uitsig. Heerlike staproetes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a1f1034e005ef9241307aeb892fd10451a11338397b02fdfe731278b410dc2f0e862fd7528b050deb1d43ff5f9eb24e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873704201265 25.087913580704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang