Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Naguiltjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Bergrivier Naguiltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clint V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint V

Peaceful relaxation.

Peaceful, relaxing experience.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie Clint! Kom weer!

Bergrivier Naguiltjie
Natasha Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Z

Fantastic, love it!

Absolutely every minute! Very helpful staff, friendly, just amazing stay!

Kathleen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen V

Amazing tranquil peaceful.

We had an absolutely beautiful, tranquil stay. It was like a home away from home but with less noise.

Marelize S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Heerlik.

Beveel aan! Goed beplande (rustic) eenheid. 6 of so goedgemerkte hikes. Lieflike voëls. Stil en rustig.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie Natasha, kom gerus weer!

Bergrivier Naguiltjie
Nadia W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia W

Wat 'n oulike plekkie!

Ons het 'n wonderlike 2 nagte in Naguiltjie gebly. Baie netjies, skoon en in die natuur! Gemaklike bed, lekker warm water in die stort, en alles wat mens nodig het is in die plekkie. Word wakker met die voëltjies wat tjirp. Dit is so rustig. Die enigste nadeel was toe ons moes huistoe kom. Sal dit definitief aanbeveel. Kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Loretta T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta T

Fabulous accommodation in a beautiful setting.

Japie and Dorie are wonderful hosts. It was lovely to spend time at this beautiful farm. We only had one night and managed a mini hike to the waterfall. We were a party of 7 on a journey to a wedding. Bergrivier set the tone for a wonderful road trip in this diverse and beautiful country.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Hi Loretta. Thank you for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to accommodate you. Come again.

Bergrivier Naguiltjie
Sheona S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheona S

Very quiet, comfortable and enjoyable. Loved all the walks.

Cottage has been updated since the photos and so is even nicer.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Thank you for your kind words, Sheona. Come again.

Bergrivier Naguiltjie
Marianne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Beautiful place to hike and chill.

All good except for noisy neighbours.

Jo-ann B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

Lovely!

It was lovely. Very peaceful. We will be back.

Marinda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K

Heerlik gerus.

Wonderlike uitsig. Heerlike staproetes.

Anita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Natuur en stilte.

Ons het ons besoek baie geniet. Die omgewing is pragtig en die plaas is stil en rustig. Die gashere was baie gaaf en het dadelik gehelp toe ons nie warm water gehad het op die eerste aand nie. Ons was wel telerugesteld dat ons nie die eenheid wat ons bespreek het (Kroonarend) gekry het nie, ons is eers met ons aankoms meegedeel dat daar 'n dubbelbespreking was.

Ronel W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Amazing and breathtaking. Worth every cent.

You have to try this accommodation it was well worth and beyond our expectations. Super special owners with heart's of gold. Farm has such unique history and was amazing to be told stories of the farm by the owners who made us feel so welcome. It was like being at home. Thank you and will definitely be back soon again.

Cor B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor B

Awesome.

Dit was 'n heerlike plek en rustig. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer terugkom.

Fiona A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona A

Lovely peaceful stopover with everything we needed available.

Lovely off-the-beaten-track location, with beautiful views, and peaceful after visiting the very busy beach locations. Conveniently located as a holiday destination or a stopover.

Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V

Natuurskoon!

Ons het baie lekker gebly saam met vriende en kinders in Kroonarend. Die natuur was pragtig!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Talita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Lafenis vir die siel. Pragtige natuur, gerieflike akkommodasie en gasvrye eienaars!

Die natuur is pragtig. Ons kon nie glo dit is net buite PE en soveel anders nie. Die stilte was heerlik, maar dit was glad nie vervelig nie. Die staproetes is baie goed gemerk en dit voel asof jy in 'n paradys is op pad na die waterval toe. Selfs net deur op die stoep te sit en na al die bosgeluide te luister was 'n avontuur. Die naweek het heeltemal te vinnig verbygegaan. Die huis was groot en baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Oom Japie en Tannie Dorie het ons onmiddellik laat welkom voel. Die ryk geskiedenis van die plaas laat 'n mens voel asof jy terugstap in tyd. Wat 'n voorreg om ons voetspore op Bergrivier te kon agterlaat!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie Talita. Julle is wonderlike gaste - die soort wat ons graag by ons verwelkom. Natuurliefhebbers, kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Ruhann H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann H

Absoluut fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Die ligging, gasvryheid en waarde vir geld is onverbeterlik. Bergrivier Eastern Cape, julle sien ons gou-gou weer.

Jopie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P

Ons het in 'n ossewa gebly - dit was vetpret.

Daar is verskeie roetes om te gaan stap - die een na die waterval is vreeslik mooi.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Hallo Jopie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie. Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Amazing venue.

Highly recommend a visit to Bergrivier!

Corrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Bergrivier is ons ideale oornagverblyfplek in die hart van die natuur in die Oos-Kaap.

Vir die tweede keer was ons bevoorreg en gelukkig om 'n slaapplekkie in Bergrivier se Naguiltjie-rondawel te kry, bo-op 'n heuwel met onvergelyklike uitsigte op die berge en klowe van die pragtige omgewing. Op Bergrivier is die natuur ongetwyfeld die hoofrolspeler in ons ervaring. Dis totaal en al stil en vreedsaam, afgesonder, maar tog bereikbaar, die akkommodasie heerlik gemaklik en gerieflik, met die perfekte gasheer en -vrou, Japie en Dorie. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid wat ons kon geniet.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer. Julle is altyd welkom.

Bergrivier Naguiltjie
Tienie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

'n Wonderlike, rustige en baie ontspanende paar day by Bergrivier.

Wat 'n wonderlike plek. Mooiste natuurskoon met pragtige wandelroetes en 'n lekker braai om die aand mee af te sluit.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie Tienie. Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Maryna E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Ons het dit vreeslik geniet.

Dit is die ideale plek om te gaan rus.

Werner V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Lieflike naweek net weg van die stad se geraas.

Baie lekker plek as jy net rustig wil wees en die natuur geniet. Staproetes was lieflik. Veilige plek net 'n kort entjie uit PE uit. Ons het dit geniet daar.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie! So wáár. Dis lekker om ons mooi, rustige omgewing met ander te deel. Kom weer!

Bergrivier Naguiltjie
Estelle F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

'n Stukkie paradys.

Waterval, natuurlike woud, swem, stap, voëlkyk. Die heerlikste plek om te rus en te geniet. En die gasvryheid is uit die boonste rakke!

Luiza D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luiza D

Fabulous! I wish we could have stayed longer.

One cannot put a price on the beauty of the surroundings and the peace and tranquillity experienced. The hiking trails were beautiful!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Thank you for your kind review Luiza. Come again.

Bergrivier Naguiltjie
Guido F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guido F

We loved it.

Very friendly hosts. Comfortable and well-equipped accommodation. We thoroughly enjoyed the views, night sky, variation in the landscape and vegetation. We did three of the hiking trails & had delicious swim at the waterfall. The history of the farm and additional information about that and the restored ox wagons, plus friendly chats to the hosts added value to our stay. It is a real breakaway and good for the soul. Great that one can access and visit this kind of location.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dit was heerlik om met julle te kon gesels!

Bergrivier Naguiltjie
Karien V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien V

Alles wat mens nodig het is daar, maar die beddens is hard en ongemaklik. Die warm water werk nie lekker nie. Die staproetes is baie mooi.

Die prys is bietjie duur vir wat jy kry. Dit is baie basies. Mooi area.

Mari B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Gemaklik en gerieflik. Pragtige omgewing.

Braai "starter pack" in die braaiplek was 'n verrassing! Baie hulpvaardige eienaars! Doen baie moeite vir gaste!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie.
Ons waardeer dit .
Kom weer!

Bergrivier Naguiltjie
Corrie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Bergrivier bied bekostigbare verblyf vir die ware natuurliefhebber in die hartjie van die mees asemrowende omgewing.

Bergrivier het vir ons gerieflike, bekostigbare verblyf in die hartjie van die mooiste stuk natuur gebied. Ons het heerlik gebly in die rondawel op die heuwel waarvandaan ons kon uitkyk oor die wonderskone berge en klowe. Die onbeskryflike stilte wat ons van binne en buite ervaar het, het ons gees verkwik. Die staproete tot by die waterval was pragtig, en ek kon na hartelus die pragtige naaldekokers en skoenlappers afneem. Die gasheer en gasvrou het ons hartlik verwelkom en laat tuis voel. Baie dankie, Japie en Dorie, ons het julle gasvryheid terdeë geniet en waardeer!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Sjoe, Corrie. Baie dankie vir hierdie mooi woorde! Ons waardeer dit regtig en is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer en vertel sommer vir julle vriende ook.

Bergrivier Naguiltjie
Barry D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Lovely accommodation, great view.

Wonderful view from the comfortable and very stylish house, we watched birds from the stoep, and the view across the valley was very soothing. A bit of a trek to the swimming pool at the tip of the valley, but it was worth it. A scenic valley and a pretty and deep rock pool to swim in.

Yolanda W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Ongelooflik.

Twee aande het gevoel soos 'n week van rustigheid. Net die mooiste van mooi wêreld en die waterval was 'n afgelope bonus. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Hi Yolanda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons stel dit baie hoog op prys.
Japie en Dorie.

Bergrivier Naguiltjie
Mellisa K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Baie baie nice. Die beste nuus ooit, daar is nie 'n TV nie. Dit was die beste.

Heerlike wegbreek net om die draai van PE. Baie nice toegerus met alles wat mens nodig het. Love Bergrivier, sal weer gaan.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie. Kom weer.

Bergrivier Naguiltjie
Liesel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V

Relaxing, quiet, clean and comfortable.

We had a wonderful stay. It is so quiet and relaxing. The walk to the waterfall was lovely. The view is amazing. Thank you Japie for your hospitality. It was so great to read about the history of the farm.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe bydrae!

Bergrivier Naguiltjie
Charlene E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Asemrowend.

Dit was so 'n wonderlike ondervinding. Ons wou nie huis toe kom nie. Wil net baie dankie sê vir die wonderlike vriendelike diens.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie Charlene. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves, en soos ons gesê het, ons sien mekaar weer. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Bergrivier Naguiltjie
Mandie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Rustige plaas ervaring.

Dis altyd lekker as 'n nuwe verblyf jou verwagtinge oortref. Alles wat nodig was, is daar, mooi skoon en die ou meubels skep net nog meer plaas gevoel. Was rêrig mal oor die plekkie. Wens ons kon langer bly. Natuurskoon is pragtig. Ontvangs was baie vriendelik.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dis altyd heerlik om sulke mense soos julle te ontvang. Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Ruan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V

Was ongelooflik lekker, wens ons kon langer bly.

Ongelukkig was ons vakansie kortgeknip weens persoonlike omstandighede. Maar die ruk wat ons wel daar was, was ongelooflik en sal enige tyd weer hierheen wil gaan.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom weer.

Bergrivier Naguiltjie
Carol L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Magical.

Bergrivier is a stones throw outside of Jeffrey's Bay- what a warm welcome we received. The location is magical! A surprise around every corner. A must if you're looking for some peace and quiet. A must if you need some family time. You will not be sorry. I will be back. Thank you.

Annemarie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Fantasmagories!

Dit was voorwaar die beste wegbreek ooit! So rustig, sielskos. Ons plekkie, Kroonarend, was pynlik netjies, dit voel of jy by jou ouerhuis gaan kuier. Die natuur kalmeer jou gemoed, dit is rerig baie mooi! Ons sal definitief weer by Bergrivier gaan kuier!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie Annemarie. Dis altyd lekker om sulke heerlike positiewe terugvoer te kry. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Japie en Dorie

Bergrivier Naguiltjie
Shaun S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Asemrowende atmosfeer en lekker rustig en skoon.

Het dit so baie geniet. Die atmosfeer is so skoon en die uitsig is asemrowend. Het die staproete gaan doen na die waterval en, wow, was dit nou nie lekker nie. Baie vriendelike mense en die plek waar ons oornag het is baie netjies en lekker groot. Daar is van als wat jy nodig het. Ons beplan alreeds ons volgende datums en die keer gaan ons definitief langer bly.

Phlip B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip B

Baie lekker! Mooi en rustig.

Wonderlike ervaring. Pragtige omgewing! Alles waaroor jy kan droom om in die bos te wees.

Hazel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B

Lovely log cabin in nature.

The spacious and well designed log cabin was great. We did a hike to the waterfall. The campsite looks great too.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie dat julle gekom het. Kom gerus weer!

Bergrivier Naguiltjie
Heidi V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V

Rustigheid van self.

Skoon, netjiese akkommodasie, verskeie staproetes met tot 'n swemgat by die waterval. Sal wel graag by die kothuis 'n verbeeterde braaistruktuur will hê. Geen rusplek vir rooster, behalwe 'n paar kwart bakstene nie. Sal definitief weer gebruik maak van Bergriver.

Chevon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chevon D

Lekker.

Dit is rustig en lekker.

Christo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie mooi en skoon.

Baie lekker plek om te bly. Mooi uitsig vanaf die chalets. Eienaars baie vriendelik en baie hulpvaardig. Waarde vir geld teen 'n baie bekostigbare prys.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Werner V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Asemrowend mooi en netjies.

Baie dankie Japie en die span. Alles het so glad verloop en ek maak beslis weer gebruik van julle in die toekoms. Alles was netjies en ons het die naweek regtig geniet.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie, Werner, vir jou positiewe reaksie. Ons is bly dat julle dit geniet het en baie dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies gelos het.

Bergrivier Naguiltjie
Annatjie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Heerlik rustig.

Grondpaadjie was regtig te erg vir ons motor wat laag is - ons koffie in poeiervorm het alles uitgeskud (prop losgeskud) en sleepwaentjie vol gelê - gasheer was egter so vriendelik dat hy ons waentjie tot bo gesleep het met sy bakkie toe ons die plek verlaat, sodat ons kon verder ry - pragtige mense.

Corrie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Heerlijk relax

Alles keurig in orde. Vriendelijke eigenaars!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde.

Bergrivier Naguiltjie
Christo I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I

Baie pragtig in die natuur en gasvry.

Dit is 'n pragtige houthuis in 'n fantasiese atmosfeer. Die lekker vewelkoming sjokolade klippie en hout vir vuurmaak was 'n groot verrassing. Die staproetes 'n pluspunt. Baie dankie oom Japie en tannie Dorie.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Dankie Christo. Kom gerus weer. Ons waardeer julle positiewe reaksie. Japie en Dorie

Bergrivier Naguiltjie
Jurinda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurinda S

Rustigheid!

'n Baie rustige plek met al die nodige geriewe.

Robert C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C

Baie gerieflik en natuurskoon is iets om te beleef.

Vriendelike ontvangs en ons het baie lekker gekuier.

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe reaksie Robert. Kom gerus weer!

Bergrivier Naguiltjie
Faan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan V

Stil.

Vreedsaam en baie aangenaam.

Izelda K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda K

Dit was fantasties!

Dit was van die beste gasvryheid wat ek al beleef het. Baie dankie aan die eienaars meneer en mevrou Williams, julle plek rock!

Bergrivier Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie Izelda.
Kom gerus weer.

Bergrivier Naguiltjie
Corien R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien R

We will definitely be back and would recommend Bergrivier to anyone.

When you are busy with your day-to-day routine you don't realise how much noise surrounds you. At Bergrivier the silence is deafening. After we unpacked we sat on the "stoep" for a while and just listened. An hour of nothingness and the stress of the city had left us and we were enjoying the relaxing atmosphere of Bergrivier. Our hosts made us feel right at home immediately, constantly checking if we had everything we needed but not disturbing us. We were able to reach numerous mountain bike trails too and there were lots of hiking trails to go and explore.

Yolande V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Perfekte ligging!

Dis 'n juweel van 'n plekkie ons het dit terdeë geniet.

Katrien B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B

'n Heerlike, rustige plek om in die natuur te wees!

Baie gasvrye mense en 'n netjiese, skoon en gerieflike huis. Die beddens kan vervang word.

Suzel S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S

Fantasmagories!

Bergrivier is 'n "ons-sien-jou-definitief-weer"-kampplek. Waarde vir geld en die vriendelikste mense. Dankie oom Japie en familie vir 'n onvergeetlike kamp!

Charmaine C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Lekker wegbreek van die besige stad in die bos!

Lekker warm ontvangs. Staproete moet gedoen word, was die sweet werd. Kinders sien en beleef die natuur al het hulle gekla die heel pad. Lekker gewees.

Priscilla D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Lenie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie V

Absoluut fantasties.

Die gasheer en -vrou daar is waarlik vriendelik en so aangenaam. Baie skoon en netjies en die uitsig is ongelooflik. Die staproetes wat hul bied is so mooi en neem tog 'n tydjie om uit te vra oor die geskiedenis van die plaas ... jy sal voel jy hoort daar! Ons het ons tyd waarlik geniet en sal beslis terug gaan ... net vir langer. Baie dankie vir alles en jul gasvryheid. Sien jul volgende jaar!

Leché K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leché K

Rustig!

Heerlik en rustig gekuier. Die groot kliphuis was lieflik ingerig met alles wat jy nodig het.

Denay S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denay S

Lovely cottage in a very tranquil setting.

Our stay at the Bergriver was wonderfully relaxing and peaceful. The cottage is situation in the middle of nature... with loads of bird song during the day, and at night, calls from the wildlife. A perfect getaway from the hustle and bustle of life.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a1f1034e005ef9241307aeb892fd10451a11338397b02fdfe731278b410dc2f0e862fd7528b050deb1d43ff5f9eb24e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873704201265 25.087913580704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang