Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Eco Retreat

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergrivier Eco Retreat bied selfsorgverblyf op die eienaars se plaas geleë in die skilderagtige Baviaanskloof, buite Thornhill en is 'n ideale keuse vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping weg van die stad se geraas.

Gaste het 'n keuse tussen 2 knus klipkothuise, 1 oulike houthuis, 'n kothuis en 3 egte ossewaens. Al die verblyf is selfsorg en beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, toegeruste kombuise en braaigeriewe.

Hierdie eiendom is ongeveer 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe soos strande, winkels en restaurante kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Clint V
5.0
Peaceful relaxation. Peaceful, relaxing experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Natasha Z
Saam met vriende
5.0
Fantastic, love it! Absolutely every minute! Very helpful staff, friendly, just amazing stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Kathleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing tranquil peaceful. We had an absolutely beautiful, tranquil stay. It was like a home away from home but with less noise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nadia W
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n oulike plekkie! Ons het 'n wonderlike 2 nagte in Naguiltjie gebly. Baie netjies, skoon en in die natuur! Gemaklike bed, lekker warm water in di...
Sien meer
Sep 2023
Loretta T
5.0
Fabulous accommodation in a beautiful setting. Japie and Dorie are wonderful hosts. It was lovely to spend time at this beautiful farm....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergrivier Eco Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ddb059ff993881f36c3782c11e2061566aeb553b71884cfe6f543d4b822b9b2c816102be6f2616f89095765e76442ff5141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873704201265 25.087913580704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang