Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergroos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bessie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie netjies. Mooi uitsig. Ons het lekker saam met die volwasse kinders gekuier. Detail soos die beskikbaarheid van ys en braaihout was 'n aangename verrassing. Die huis was ook bitter skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Ons het baie lekker gebly en hulle plan wat baie van die ligte en WiFi aangehou het tydens loadshedding, was 'n wenner. Ons het reggekom sonder 'n TV, maar jonger mense sal dit dalk mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Pragtige stil omgewing met 'n mooi uitsig. Die plekkie het als wat nodig is met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit And Tanja F
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Fantastiese geriewe. Enige huurhuis met ’n skêr in die kombuis is volledig toegerus. Goed toegerus en netjiese huis. Pragtige ligging en loopafstand vanaf meeste noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Gerieflik, netjies, skoon huis in fantastiese omgewing. Perfek vir gesin van 4 en hou baie van die ligging teen die berg - kan egter steeds die see sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2021

Baie mooi en lekker plek. Baie lieflike plek. Sal beslis weer gebruikmaak van Bergroos, het elke oomblik baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dorette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Heerlike rustige kuier in pragtige omgewing. Baie goeie ontvangs, goed toegeruste huis teen berg. In pragtige rustige omgewing. Sal beslis weer hier bly as ek weer in Bettiesbaai kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anouschka B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Fantasties. Die huis het alles in wat mens sou gebruik vir 'n naweek. Die uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2020

Baie netjies met baie mooi uitsigte! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Dit was iets anders vir die siel. Die natuurskone prent wat daar is, is van bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainweg 2958, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6dfb14279efa19659b82530bca748c30d571bf0c9ca4d3b4820d820d13c3ed7faad403dc2aa2945f439c25ddc513deefc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2958 Mountain Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.351734069053 18.930228543304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang