Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrooslaan 15

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroos-laan 15, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 R1 885 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bergrooslaan 15 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Stilbaai. Die dorp bied pragtige swemstrande, 'n rivier en verskeie staproetes.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n slim-TV. DStv kan gereël word. Daar is 'n etenstafel vir 6 met stoele.

Daar is braai-boma wat omhein is in die agtertuin. Parkeerplek in 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bergroos-laan 15, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R1 885
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 900
R2 900 R1 885
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergroos-laan 15, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdcd943f9e03411c6bd53faac3acff8b249d069626a200010d0ecbc8a9939fc3294a746ae5c8e8059458402f3d0470ca2671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R1 885 per nag (plek vir 7) 15 Bergroos Avenue Stilbaai-Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356449131208 21.409947927237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang