Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrosie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Bergrosie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michiel H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel H

Verblyf was wonderlik en het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir gasvryheid.

Ja, die verblyf het ons verwagtinge oortref. Baie lekker gebly!

Nicolene M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Baie lekker.

Dankie vir puik verblyf. Dankie ook aan die gasheer en gasvrou met goeie ontvangs tot die einde. Hoop dit was nie 'n slegte keuse om ons as gaste daar te gehad het nie. Tydjie was net baie kort, maar hoop ons is weer in die toekoms welkom. Mooi bly.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie Nicolene, altyd welkom.
Groete
Bergrosie

Bergrosie
Willem I - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I

Baie netjies. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelikik.

Moderne, goed gemeubileerde eenheid. Alle implemente werk 100% en is in goeie toestand.

Bergrosie se terugvoer

Baie Dankie, kom kuier weer vir ons.

Bergrosie
Rencia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Aangenaam verras.

Ons het baie lekker gebly. Dis ruim en baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Bergrosie se terugvoer

Dit word baie waardeer en sien julle dalk weer in die nabye toekoms. Alle voorspoed en seenwense vir julle.

Bergrosie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martje V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martje V

Vreeslik lekker.

Beslis waarde vir geld! Baie vriendelik en gasvry. Sal weer van die verblyf gebruik maak. Met ontvangs voel jy dadelik tuis. Bergrosie is mooi skoon en netjies. Lieflike linne en handdoeke. Alles wat jy moontlik sou nodig het vir kosmaak of braai is beskikbaar.

Marinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Huis weg van die huis!

Skoon netjiese eenheid met alles wat mag nodig wees. Ongelooflik welkom gevoel!

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek by Bergrosie.

Bergrosie
Waldo K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ons het baie lekker gekuier by baie vriendelike mense wat gesorg het dat alles klop disselboom loop.

Ons het baie lekker gebly by Bergrosie.

Johanna M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Geleë in 'n gegoede, stil buurt met mooi uitsig oor die res van Stilbaai. Absoluut waarde vir jou geld!

Plekkie was 'n aangename verrassing. Ons het welkom gevoel. Alles wat ons benodig het, was daar, tot gesuiwerde water. Ons sal enige dag weer teruggaan.

Bergrosie se terugvoer

Baie Dankie vir terug voer, ons sien uit daarna om jul weer te sien.

Bergrosie
Adre C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre C

Dit was ongelooflik lekker.

Die huisie is perfek. Kort niks nie, ons het baie lekker gebly en gebraai en was heeltemal apart. Die verwelkoming was baie aangenaam en vriendelik en ons gaan definitief in die toekoms weer daar bly. Plekkie is baie netjies en baie skoon en nogal ruim. Een van die beste plekke waar ons was met ons honeymoon!

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie ook aan julle 2 wat die plek so skoon en netjies gelos het.
Dit word opreg waardeer.
Groete
Bergrosie.

Bergrosie
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Klein maar oorgenoeg spasie. Baie skoon en baie aangename eienaars.

Ideale bestemming vir iemand wat hou van om vir die dag uit te wees en dan tot ruste te kom in 'n veilige en skoon plek.

Bergrosie se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering, kan verseker ons waardeer dit opreg. Ek hoop as jul weer kom byt die visse sommer lekker.

Groete
Bergrosie.

Bergrosie
Sunita D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunita D

Wonderlike ervaring. Home away from home.

Die verblyf was baie goed. Alles wat jy nodig het is daar. Eienaars is vriendelik en gasvry.

Bergrosie se terugvoer

Dankie Sunita,alle sterkte in Namibie en kom geniet Stilbaai weer in die toekoms.
Groete
Bergrosie

Bergrosie
William J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William J

Ons het Bergrosie besoek om te rus en te ontspan, dit was wat ons gekry het.

Ons is baie goed ontvang deur die eienaars. Bergrosie sal ons weer besoek en beslis aanbeveel aan mense wat Stilbaai besoek.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie,sien uit na julle volgende besoek, altyd welkom.
Groete,
Bergrosie

Bergrosie
Sadie F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadie F

Lekkerste blyplek vir ons gewees!

Kon nie vir beter bly plek vra nie, Oom Francois en Tannie Juanita is baie vriendelik en baie oulik. Hulle het vir ons babadogtertjie 'n bed gekry om in te slaap, 'n bad waarin ons haar gebad het, komberse gekry vir ons baba. Sal hulle wel weer gebruik as ons Stilbaai toe gaan.

Bergrosie se terugvoer

Dit was n voorreg om julle hier te akkommodeer, ons sien uit na julle volgende besoek hopelik sal dit darem n bietjie warmer wees. Sterkte en voorspoed.
Groete,
Bergrosie

Bergrosie
Jacobus D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Dis waar jy moet slaap op Stilbaai.

Baie lekker geslaap en met 'n tevrede hart daar weggery. Dankie!

Bergrosie se terugvoer

Dankie Jacobus, kom gerus weer. Sterkte met die boerdery.
Groete
Bergrosie

Bergrosie
Annemarie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Heerlike en rustige naweek verblyf.

Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Ontvangs was gasvry en vriendelik. Ons sal weer by Bergrosie tuis gaan as ons Stilbaai besoek.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie Annemarie vir die terugvoer word baie waardeur, sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Bergrosie
Hugo D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D

Ons het baie lekker gebly.

Ons was vriendelik ontvang en ons het baie lekker gebly.

Bergrosie se terugvoer

Beste Hugo,

Baie dankie, ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.

Bergrosie
Vasti T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti T

Dit was definitief die moeite werd!

Ons het so lekker gebly! Sal definitief weer teruggaan. Lekker ruim en netjiese plekkie met 'n regte "Hotel" feeling!

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit laat 'n mens trots voel. Hoop om julle weer in die toekoms weer.

Groete uit Stilbaai.

Bergrosie
Willie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Dit was 'n plesier om daar te kon gehuisves word. Die ontvangs was baie surperb en sal graag ander aanbeveel om daarheen te gaan, fantasties!

Sien sterre.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie Willie, ons sal graag julle weer wil ontvang in die toekoms. Sterkte vir die res van die jaar.

Bergrosie
Evelyn M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Sal definitief weer besoek. Eienaars baie vriendelik en baie goed ontvang. Alles binne wat jy nodig het.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie Evelyn, dit was lekker om jul hier te hê.

Groete
Bergrosie

Bergrosie
Ryno V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Ons is vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig is. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Bergrosie se terugvoer

Baie dankie Ryno

Ons waardeer dit baie.

Groete
Bergrosie

Bergrosie
Alida V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Perfek vir ons drie.

Ons het heerlik gerus. Die omgewing was stil en rustig. Bergrosie is volledig toegerus, ons het niks gemis nie. Alles was baie skoon, netjies, mooi en van goeie gehalte.

Helena C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C

Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Privaat en gerieflik.

Nomvo H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomvo H

A very friendly and a pleasant place to stay.

My husband and I received a very warm welcome from the owners, and are very friendly. We stayed at Bergrosie for 9 days and we enjoyed every bit of our stay. The place is neat and in a beautiful condition away from home. The bedding is very luxurious and of a high quality and we loved the open plan kitchen-dinette-lounge. The crockery is also of quality to an extent you are not afraid to invite friends over. I can recommend it to anyone who needs accommodation in Still Bay.

Bergrosie se terugvoer

Thank you Nomvo, You are more than welcome to visit us again.
Kindly Regards,
Bergrosie

Bergrosie
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergrooslaan 44, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNTI0NDQxLTgwNDUtNDdhZC1iNTAxLWNjMjIwZWQ5YTkyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 44 Bergroos Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.354818451822 21.406495571136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang