Bergrosie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Michiel H - Aug 2024
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik en het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir gasvryheid.
Nicolene M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie Nicolene, altyd welkom.
Groete
Bergrosie
Willem I - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelikik.
Bergrosie se terugvoer
Baie Dankie, kom kuier weer vir ons.
Rencia V - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Bergrosie se terugvoer
Dit word baie waardeer en sien julle dalk weer in die nabye toekoms. Alle voorspoed en seenwense vir julle.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Martje V - Sep 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Marinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis!
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek by Bergrosie.
Waldo K - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by baie vriendelike mense wat gesorg het dat alles klop disselboom loop.
Johanna M - Feb 2020
Algehele gradering
Geleë in 'n gegoede, stil buurt met mooi uitsig oor die res van Stilbaai. Absoluut waarde vir jou geld!
Bergrosie se terugvoer
Baie Dankie vir terug voer, ons sien uit daarna om jul weer te sien.
Adre C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie ook aan julle 2 wat die plek so skoon en netjies gelos het.
Dit word opreg waardeer.
Groete
Bergrosie.
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Klein maar oorgenoeg spasie. Baie skoon en baie aangename eienaars.
Bergrosie se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoering, kan verseker ons waardeer dit opreg. Ek hoop as jul weer kom byt die visse sommer lekker.
Groete
Bergrosie.
Sunita D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Home away from home.
Bergrosie se terugvoer
Dankie Sunita,alle sterkte in Namibie en kom geniet Stilbaai weer in die toekoms.
Groete
Bergrosie
William J - Des 2018
Algehele gradering
Ons het Bergrosie besoek om te rus en te ontspan, dit was wat ons gekry het.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie,sien uit na julle volgende besoek, altyd welkom.
Groete,
Bergrosie
Sadie F - Okt 2018
Algehele gradering
Lekkerste blyplek vir ons gewees!
Bergrosie se terugvoer
Dit was n voorreg om julle hier te akkommodeer, ons sien uit na julle volgende besoek hopelik sal dit darem n bietjie warmer wees. Sterkte en voorspoed.
Groete,
Bergrosie
Jacobus D - Jul 2018
Algehele gradering
Dis waar jy moet slaap op Stilbaai.
Bergrosie se terugvoer
Dankie Jacobus, kom gerus weer. Sterkte met die boerdery.
Groete
Bergrosie
Annemarie L - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige naweek verblyf.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie Annemarie vir die terugvoer word baie waardeur, sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Hugo D - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Bergrosie se terugvoer
Beste Hugo,
Baie dankie, ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vasti T - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was definitief die moeite werd!
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie, dit laat 'n mens trots voel. Hoop om julle weer in die toekoms weer.
Groete uit Stilbaai.
Willie K - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te kon gehuisves word. Die ontvangs was baie surperb en sal graag ander aanbeveel om daarheen te gaan, fantasties!
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie Willie, ons sal graag julle weer wil ontvang in die toekoms. Sterkte vir die res van die jaar.
Evelyn M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie Evelyn, dit was lekker om jul hier te hê.
Groete
Bergrosie
Ryno V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.
Bergrosie se terugvoer
Baie dankie Ryno
Ons waardeer dit baie.
Groete
Bergrosie
Alida V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir ons drie.
Helena C - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.
Nomvo H - Okt 2017
Algehele gradering
A very friendly and a pleasant place to stay.
Lees meerBergrosie se terugvoer
Thank you Nomvo, You are more than welcome to visit us again.
Kindly Regards,
Bergrosie
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrooslaan 44, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang