Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrosie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michiel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf was wonderlik en het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir gasvryheid. Ja, die verblyf het ons verwagtinge oortref. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Dankie vir puik verblyf. Dankie ook aan die gasheer en gasvrou met goeie ontvangs tot die einde. Hoop dit was nie 'n slegte keuse om ons as gaste daar te gehad het nie. Tydjie was net baie kort, maar hoop ons is weer in die toekoms welkom. Mooi bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie dankie Nicolene, altyd welkom. Groete Bergrosie

Willem I
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Baie netjies. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelikik. Moderne, goed gemeubileerde eenheid. Alle implemente werk 100% en is in goeie toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie Dankie, kom kuier weer vir ons.

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Aangenaam verras. Ons het baie lekker gebly. Dis ruim en baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Dit word baie waardeer en sien julle dalk weer in die nabye toekoms. Alle voorspoed en seenwense vir julle.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martje V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Vreeslik lekker. Beslis waarde vir geld! Baie vriendelik en gasvry. Sal weer van die verblyf gebruik maak. Met ontvangs voel jy dadelik tuis. Bergrosie is mooi skoon en netjies. Lieflike linne en handdoeke. Alles wat jy moontlik sou nodig het vir kosmaak of braai is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Huis weg van die huis! Skoon netjiese eenheid met alles wat mag nodig wees. Ongelooflik welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek by Bergrosie.

Waldo K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Ons het baie lekker gekuier by baie vriendelike mense wat gesorg het dat alles klop disselboom loop. Ons het baie lekker gebly by Bergrosie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Geleë in 'n gegoede, stil buurt met mooi uitsig oor die res van Stilbaai. Absoluut waarde vir jou geld! Plekkie was 'n aangename verrassing. Ons het welkom gevoel. Alles wat ons benodig het, was daar, tot gesuiwerde water. Ons sal enige dag weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie Dankie vir terug voer, ons sien uit daarna om jul weer te sien.

Adre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit was ongelooflik lekker. Die huisie is perfek. Kort niks nie, ons het baie lekker gebly en gebraai en was heeltemal apart. Die verwelkoming was baie aangenaam en vriendelik en ons gaan definitief in die toekoms weer daar bly. Plekkie is baie netjies en baie skoon en nogal ruim. Een van die beste plekke waar ons was met ons honeymoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie ook aan julle 2 wat die plek so skoon en netjies gelos het. Dit word opreg waardeer. Groete Bergrosie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergrooslaan 44, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNTI0NDQxLTgwNDUtNDdhZC1iNTAxLWNjMjIwZWQ5YTkyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 44 Bergroos Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.354818451822 21.406495571136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang