Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nanje L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanje L

Uitstekend!

Ons het so lekker gebly! Die kothuis is lekker ingerig met alles wat jy vir 'n paar dae benodig. Die braaigeriewe en die houtvuur-warmbad op die groot stoep was natuurlik die hoogtepunt! En die hout wat 'n mens daar op 'n eerlikheidsbasis kan koop was baie gerieflik. Dankie ook aan die man wat elke oggend die braaiplek kom skoonmaak het en die hout weer vir die volgende vuur gepak het. Ek sal enige tyd weer by Bergsicht gaan bly!

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, so bly julle het die tydjie by ons op die plaas geniet.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Leatitia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D

Heerlik en ontspanne.

Bergsicht Country Farm Cottages is 'n juweel weggesteek in Tulbagh. Die omgewing is pragtig en die verblyf was heerlik. Die kothuis is baie goed toegerus en die warmbad was beslis die hoogtepunt van ons naweek. Ek sal beslis weer teruggaan na Bergsicht Country Farm Cottages.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Leatitia, so bly julle het die naweek in ons African Delight kothuis geniet.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Gaynor N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor N

It was awesome, quiet and away from all the busy streets.

Everything we needed was there. They even made provision for rechargeable lights for when loadshedding took place. I would definitely go back. I would definitely go back.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Thank you for reviewing our African Delight farm cottage, with its indoor fireplace, outside braai on the stoepie and wood-fired hot tub in the garden, it ticks all the boxes for a quiet weekend away even when there is loadshedding.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Org V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Luilekker rus in die platteland.

Fantastiese stil wegbreek in die Kaapse platteland. Ligging is perfek en die fasiliteite nog beter. Alles wat mens nodig het vir 'n rustige selfsorg wegbreek. Die "wood-fired hot tub" is die ster van die vertoning. Baie lekker op die grasperk onder die sterre in die aand.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker rus-en-plesier-plekkie.

Alles wat jy nodig het. Natuur, gemaklikheid, rustigheid, eenvoudigheid.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie van ons plaas akkommodasie. Ek is so bly julle het die rus tydjie by ons geniet.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Elaine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Fantastic.

We had a lovely stay at Bergsicht Country Farm Cottages. A beautiful view accompanied by a relaxing fire hot tub.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Thank you for reviewing Bergsicht Country Cottages, so glad your enjoyed your time with us.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Nathan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C

Peaceful and very enjoyable..

Enjoyed every moment of our stay..

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Thank you for the review of our African Delight cottage. We are so glad you enjoyed your stay.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Carien S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien S

Fantasties. 'n Wegbreek na Bergsicht gee weer moed vir die volgende paar maande.

Ons het dit regtig baie geniet en waardeer. Skoon, netjies, knus, mooi en verwelkomend. Was 'n fantastiese wegbreek na die middel van niks en nêrens maar tog naby genoeg aan baie plekke om te besoek.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Hello Carien,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om julle weer te sien.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Leandri C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri C

Amazing herinneringe.

Baie mooi plekkie met uistekende uitsigte. Lekker warm borrelbad en kaggel. Heerlike winterwegbreek.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Beste Leandri, baie dankie vir jou boodskap ons waardeer altyd die terugvoering van gaste.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete Aneretha

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Marietjie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Baie mooi en netjies. Hoogs aanbeveelbaar.

Ons het in African Delight gebly en dis 'n lieflike eenheid. Marileze het ons heeltyd op hoogte gehou met besonderhede via e-pos en WhatsApp. Baie lekker "hot tub" by elke eenheid. Baie om te doen in die omgewing. Lekker sentraal en naby aan die dorp vir basiese benodigdhede. Sal beslis aanbeveel.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Beste Marietjie
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie om te hoor hoe ons gaste hul verblyf ervaar het.
Ons hoop om julle weer eendag terug te kan verwelkom.
Groete
Aneretha

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Chris R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Heerlik.

Moet net nie die kaggel gebruik nie. Jy rook jouself uit die gebou uit.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Goeiedag Chris,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons neem kennis dat u probleme ervaar het met die kaggel. Mag dit dalk wees dat die kaggel se skoorsteen lugvloeistopper toe was? Dit is die handvatsel op die skoorsteenpyp wat jy moet stel sodat die rook deur die skoorsteen kan trek.

Julle was welkom om ons te kontak gedurende die verblyf, sodat ons u dadelik kon assisteer en enige foutiewe toerusting te kon regstel en enige verdere ongerief te voorkom.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Anneke K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke K

Geen privaatheid by African Delight Cottage

Pragtige, netjiese cottage, maar African Delight Cottage (nommer 3) het geen privaatheid nie. Dit grens aan nommer 2 se cottage en elke woord van die familie langsaam kon gehoor word. Beide huisies se karre parkeer voor African Delight, wat beteken daar word heeltyd voor die huisie verbygeloop, wat dan ons privaatheid op die stoep, braai-area en hot tub geskend het.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Goeie dag Annek

Baie dankie vir die insette, ons kyk reeds na opsies om gaste se verblyf ervaring te verbeter by African Delight en Ruby Star.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Johrene D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D

Pragtig.

Pragtige ligging, skoon en netjies, goeie linne. Eienaars is dierbaar. Ons sal definitief aanbeveel. Ons het in eenheid 3 gewoon.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer

Hallo Johrene
Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Aneretha.

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe65959bee9237fb65a89ba24adc4af69f7f6913b1d7bf59db35d25bfd6890a70ebaaebb5020d57074d7c580e242e97bb6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226259833262 19.147124928033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang