Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages Outpost 1

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg 125A, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergsicht Country Cottages Outpost 1 bied 'n rustige wegbreek op 'n steenvrugteplaas net 7 km vanaf Tulbagh. Dit is ideaal vir paartjies wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.

Dié pod het 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die pod het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n kaggel. Buite is daar 'n privaat dek met 'n houtvuurwarmbad en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Our stay was perfect. The location, the view, the accommodation, everything about this place is just amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Adrian V
Saam met lewensmaat
5.0
Lived up to its expectations and more. Perfect, second time visiting won't be our last! This has become our yearly stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Laila K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect venue for a romantic stay! The stay was amazing. The views and the tranquil vibe were just what we needed to celebrate our 1st ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Darryl S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful view of Tulbagh Valley and the stars! Beautiful inside and out! Full of heart and soul!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Michael H
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy, romantic, luxurious. Fantastic break. The views of Tulbagh Valley were amazing in every direction. Our highlight was enjoying the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marileze OR
Aneretha ...

Eiendomme 8

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Winterhoekweg 125A, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Cottages Outpost 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg 125A, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078d4f416f6b0be9463e4e969afb8b3a36e17a73b8aa535e79b834bd509bf61ff88610c9e42130fd0a28e646d973e55aa771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 125A Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229497110409 19.146669683953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang