Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages - Ruby Star

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Esthi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons was mal oor die huisie! Pragtige uitsig en fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Ons is so bly julle was mal oor die Ruby Star huisie! Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie dat julle die fantastiese diens uitgelig het! Ons streef daarna om al ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te bied.

Desmereevergo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike wegbreek 10+. Wonderlike verblyf 10+.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Dankie vir die resensie. So bly julle het die tydjie op die plaas geniet.

Madre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige wegbreek net alles wat jy nodig het. Fantasties - netjies, skoon, rustig met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Baie dankie vir u 5-sterrestemming! Dit beteken baie vir ons om te hoor dat u die verblyf so geniet het.

Stefan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Amazing! Nice view. Very quiet, which is good. The hot tub was amazing. Neat and cozy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Dear Stefan, Thank you so much for taking the time to review your stay. We love to share this breathtaking view of the mountains, so glad you enjoyed it!

Andrew G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Comfortable and relaxing. It was short and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Thank you for your kind review! We're glad you found your stay comfortable and relaxing. We hope to welcome you back to Bergsicht for a longer visit in the future.

Kim M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gorgeous! Amazing, gorgeous, going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Thank you for reviewing our Ruby Star family cottage.

Cobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Private and secluded. It was a perfect break away with lovely wine estates close by, and the lodge itself had all the amenities needed. The hot tub is great and is located under a roof, so it can be used even when it's raining.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Excellent service from check-in to check-out. Bergsicht exceed our expectations, we will surely recommend them to others as our stay was really a stay not to forget.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Thank you for reviewing our Ruby Star farm cottage, with its wood-fired hot tub, braai facilities views over the orchards and of the mountains it is the perfect spot to soak in some nature but enjoy creature comforts.

Helena V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Pragtige, heerlike kuier. Die enigste negatief is dat dit baie donker is binne al skyn die son. Dalk bietjie sterker beligting. Verder was alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Ruby Star has lots of shade surrounding it and a deep stoep, there are lights in all areas, to help brighten the cottage inside.

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Sal definitief weer wil besoek. Wat 'n juweel van 'n plek. Die rustigheid is so aansteeklik en die natuurskoon is prentjiemooi. Die hot tub is 'n moet om te geniet. Met ons aankoms is ons verwagtinge oortref. Die plek is pynlik netjies en is presies soos op die fotos op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Beste Neville, baie dankie vir die mooi woorde ons waardeer altyd terugvoer van ons gaste. Die Bergsicht Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marileze OR
Aneretha ...

Eiendomme 8

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5deb3c303fad6990f6793a28aafaed25b4c762be79601b632506f89f75fa87b93cb75c8e6df8816beac4f2e6f48fe806d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226319041661 19.147133307838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang