Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages - Ruby Star

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bergsicht Country Cottages - Ruby Star is op 'n werkende steenvrugplaas net 7 km vanaf Tulbagh geleë en bied 'n rustige toevlugsoord aan klein gesinne.

Die semi-losstaande selfsorg-plaaskothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskikoor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en 'n etenstafel toegerus. 'n Losstaande waaier is gedurende die somer in die leefarea beskikbaar en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met 'n satellietskottel. Gaste moet hul eie afstandbeheer, slimkaart en dekodeerder saambring.

Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Bergsicht Country Cottages - Ruby Star
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Cottages - Ruby Star het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5deb3c303fad6990f6793a28aafaed25b4c762be79601b632506f89f75fa87b93cb75c8e6df8816beac4f2e6f48fe806d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226319041661 19.147133307838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang