Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages - Lady Red

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Denton P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denton P

Ek voel soos 'n nuwe mens.

Dit was een van die ongelooflikste plekke ooit.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Beste Denton,

Baie dankie vir jou fantastiese resensie van Lady Red Cottage! Ons is verheug om te hoor dat jou verblyf jou verfris en verkwik laat voel het – 'soos 'n nuwe mens' is wonderlike lof!

Lady Red Cottage is ontwerp om 'n romantiese ontvlugting te wees, en ons streef daarna om 'n atmosfeer te skep wat gaste in staat stel om werklik te ontspan. Ons is so bly jy kon dit ervaar tydens jou verblyf.

Weereens dankie dat jy Bergsicht Country Cottages gekies het!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Olandi H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olandi H

It was absolutely lovely and Marelize went the extra mile by phoning beforehand to inform about floods and the best route to take. Will definitely be returning soon.

Was a lovely experience!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Good day thank you for reviewing us, so glad you enjoyed the time with us.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Suaifa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suaifa S

Relaxing getaway.

If you need to hide from the city life for a few days then this is perfect. A romantic/relaxing getaway with beautiful views. The heated pool was amazing and great for these winter nights.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Thank you for your review of our farm cottage.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Beverley S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S

Hidden gem.

Was beautiful, we had a great time and the farm is very peaceful. We did not stop, there is really a lot to do in the area. Recommend for couple breakaway.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Thank you for reviewing Lady Red farm cottage, so glad you had an amazing time!!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Tertia E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Die oulikste, mooi, romantiese plekkie - Lady Red.

Sal definitief weer terugkom.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Beste Tersia
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Charl H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H

Awesome plekkie, sal enige tyd teruggaan.

Wonderlike plekkie en ons het so lekker daar gekuier. Hulle doen baie moeite met als, vuurtjie was klaar gepak gereed om aan te steek, net so ook die Jacuzzi. Baie mooi uitsig! Sal beslis weer daar gaan bly!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Goeiedag Charl,

Ons is so bly julle het Lady Red en die plaas geniet en lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Marileze

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Stefan E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E

Geen woorde om te beskryf nie.

Wat kan ek sê. Alles hier was net pragtig. Die huisie is lekker cozy. Perfekte wegbreekplekkie en sal beslis teruggaan. Was nat koue weer toe ons daar was, maar die kaggel was wonderlik en die atmosfeer was onbeskryflik. Doen jou self die guns en boek vandag nog.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit weer geniet by ons.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Lizette P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Romantiese wegbreek wat waarde vir jou geld is.

Wat 'n fantastiese plek, sal vir enige persoon aanbeveel. Ons het in Lady Red gebly. Die huisie is goed toegerus met 'n ongelooflike uitsig.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Hello Lizette, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale romantiese wegbreek, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete Marileze

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Jaco S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Wonderlike huisie en ideaal vir `n wegbreek/afskakel naweek!

Sien sterre.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Beste Jaco,

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle kon afskakel en ons mooie vallei geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Nico H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Asemrowend mooi!

Ons het in The Red Lady gebly. Die selfsorg was uitstekend toegerus en ons het heerlik gebraai terwyl ons ook ontspan het in die water van die vuur verhitte Jacuzzi op die stoep. Die afgesonderde gevoel, die ongelooflike berge reg rondom, die braai geriewe, die Jacuzzi, alles het bygedra tot 'n onvergeetlike tyd daarso! Sien julle weer in die winter, hopelik sneeu dit!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Hallo Nico,
Ons is so bly julle het dit geniet en kon met julle 1 nag darem afskakel en ontspan. Jul sal definitief moet boek vir die winter en ja hopelik sneeu dit. Ons waardeer elke inset wat ons gaste gee.
Groete
Marileze

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Tersia V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Salig en rustig.

Ons het bespreek om weg te kom van baie werksdruk en ons het daar die rustigheid gekry waarna ons gesoek het. Dis baie privaat en veilig en ons het tot laat snags buite in die "badcuzi", soos ons hom gedoop het, gesit en sterre kyk. Baie lekker gerus en Charl was baie behulpsaam en het ons baie vriendelik ontvang. Regte mense-mens. Sal dit graag aanbeveel.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Baie dankie Tersia, ons waardeer julle boodskap opreg, Love die "badcuzi" naam en so bly julle het goed uit gerus hier by ons.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Kobus S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Wonderlike wegbreek uit die geraas van die stad!

Dit is die perfekte agtergrond met berge, sonsak en borrelbad. Sit 'n glasie wyn saam met dit en dit gee die perfekte kombinasie om te rus en te vergeet van die jaag van die lewe. Sal dit aan ieder en elk aanbeveel wat kan doen met 'n blaaskans.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Hi Kobus baie dankie vir die positiewe terugvoer, dis altyd lekker om te hoor as gaste hul wegbreek geniet.

Lekker dag.
Aneretha

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Marco C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Mees romantiese plekkie ooit!

Dit was regtig ongelooflik mooi, stylvol, romanties. Onbeskryflik!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Hallo Marco, dankie vir die pragtige boodskap, ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Groete
Aneretha

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Morné V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Absoluut fantasties, kon vir 'n slag werklik afskakel en die natuur indrink!

Bergsicht Country Farm Cottages is werklik 'n pragtige plek. Die rustige atmosfeer is wonderlik. Lady Red Cottage is 'n droom. Daar is aandag gegee aan soveel detail met dekor en alles is super funksioneel. Die kaggel binne was gepak, die warmbadjie buite was gepak en die buitebraai was gepak, gereed om aan te steek. Die vriendelike ontvangs deur Anaretha het ons dadelik laat tuis voel. Ek kan werklik nie wag om weer daarheen te gaan nie, aangesien ons na 'n troue was by Monte Rouge die Saterdag en dit voel of ons 'n aand gemis het. Dankie julle, uitstekende idee en plek!

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Haai Morné
Dankie vir die pragtige boodskap, ek is so bly as ek hoor gaste kon afskakel en die lekker ontspan.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Aneretha

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Caroline G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline G

Fantastic!

Beautiful location. Lovely accommodation. Jacuzzi an added bonus. Can't wait for our next stay here!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Beeldskone ligging. Lieflike verblyf. Die Jacuzzi is 'n ekstra bederf. Kan nie wag vir ons volgende tydjie hier nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Thanks Caroline, so glad you enjoyed your stay and looking forward to you next visit.
Aneretha

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Andeli B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andeli B

Pragtige plekkie met 'n stunning view!

Ons het Lady Red vreeslik geniet, die uitsig is asemrowend en die rustigheid was presies wat ons wou hê vir 'n naweek weg. Die hot tub was amazing en maklik om te gebruik. Ons het gevoel asof ons die enigste mense op die plaas was, dit was fantasties. Baie dankie aan Aneretha vir jou vriendelikheid en gasvryheid! Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, Andeli.
Ek hoop ons sien julle weer.
Aneretha

Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a83a3c78325199c12a9bff61446bf00db69de415255011c576964ac66c2df48d6abe65b83cf87b58d17e5eb70d66961f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226340606548 19.147114199197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang