Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Aneretha Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Denton P - Mei 2024
Algehele gradering
Ek voel soos 'n nuwe mens.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Beste Denton,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie van Lady Red Cottage! Ons is verheug om te hoor dat jou verblyf jou verfris en verkwik laat voel het – 'soos 'n nuwe mens' is wonderlike lof!
Lady Red Cottage is ontwerp om 'n romantiese ontvlugting te wees, en ons streef daarna om 'n atmosfeer te skep wat gaste in staat stel om werklik te ontspan. Ons is so bly jy kon dit ervaar tydens jou verblyf.
Weereens dankie dat jy Bergsicht Country Cottages gekies het!
Olandi H - Jun 2023
Algehele gradering
It was absolutely lovely and Marelize went the extra mile by phoning beforehand to inform about floods and the best route to take. Will definitely be returning soon.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Good day thank you for reviewing us, so glad you enjoyed the time with us.
Suaifa S - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing getaway.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Thank you for your review of our farm cottage.
Beverley S - Sep 2020
Algehele gradering
Hidden gem.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Thank you for reviewing Lady Red farm cottage, so glad you had an amazing time!!
Tertia E - Des 2019
Algehele gradering
Die oulikste, mooi, romantiese plekkie - Lady Red.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Beste Tersia
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Charl H - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome plekkie, sal enige tyd teruggaan.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Goeiedag Charl,
Ons is so bly julle het Lady Red en die plaas geniet en lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Marileze
Stefan E - Nov 2017
Algehele gradering
Geen woorde om te beskryf nie.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit weer geniet by ons.
Lizette P - Jul 2017
Algehele gradering
Romantiese wegbreek wat waarde vir jou geld is.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Hello Lizette, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale romantiese wegbreek, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Marileze
Jaco S - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike huisie en ideaal vir `n wegbreek/afskakel naweek!
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle kon afskakel en ons mooie vallei geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.
Nico H - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Hallo Nico,
Ons is so bly julle het dit geniet en kon met julle 1 nag darem afskakel en ontspan. Jul sal definitief moet boek vir die winter en ja hopelik sneeu dit. Ons waardeer elke inset wat ons gaste gee.
Groete
Marileze
Tersia V - Mrt 2017
Algehele gradering
Salig en rustig.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Baie dankie Tersia, ons waardeer julle boodskap opreg, Love die "badcuzi" naam en so bly julle het goed uit gerus hier by ons.
Kobus S - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek uit die geraas van die stad!
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Hi Kobus baie dankie vir die positiewe terugvoer, dis altyd lekker om te hoor as gaste hul wegbreek geniet.
Lekker dag.
Aneretha
Marco C - Nov 2016
Algehele gradering
Mees romantiese plekkie ooit!
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Hallo Marco, dankie vir die pragtige boodskap, ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Groete
Aneretha
Morné V - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties, kon vir 'n slag werklik afskakel en die natuur indrink!
Lees meerBergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Haai Morné
Dankie vir die pragtige boodskap, ek is so bly as ek hoor gaste kon afskakel en die lekker ontspan.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Aneretha
Caroline G - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Beeldskone ligging. Lieflike verblyf. Die Jacuzzi is 'n ekstra bederf. Kan nie wag vir ons volgende tydjie hier nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Thanks Caroline, so glad you enjoyed your stay and looking forward to you next visit.
Aneretha
Andeli B - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie met 'n stunning view!
Bergsicht Country Cottages - Lady Red se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet, Andeli.
Ek hoop ons sien julle weer.
Aneretha
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang