Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages - Lady Red

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Denton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ek voel soos 'n nuwe mens. Dit was een van die ongelooflikste plekke ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Beste Denton, Baie dankie vir jou fantastiese resensie van Lady Red Cottage! Ons is verheug om te hoor dat jou verblyf jou verfris en verkwik laat voel het – 'soos 'n nuwe mens' is wonderlike lof! Lady Red Cottage is ontwerp om 'n romantiese ontvlugting te wees, en ons streef daarna om 'n atmosfeer te skep wat gaste in staat stel om werklik te ontspan. Ons is so bly jy kon dit ervaar tydens jou verblyf. Weereens dankie dat jy Bergsicht Country Cottages gekies het!

Olandi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was absolutely lovely and Marelize went the extra mile by phoning beforehand to inform about floods and the best route to take. Will definitely be returning soon. Was a lovely experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Good day thank you for reviewing us, so glad you enjoyed the time with us.

Suaifa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Relaxing getaway. If you need to hide from the city life for a few days then this is perfect. A romantic/relaxing getaway with beautiful views. The heated pool was amazing and great for these winter nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Thank you for your review of our farm cottage.

Beverley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Hidden gem. Was beautiful, we had a great time and the farm is very peaceful. We did not stop, there is really a lot to do in the area. Recommend for couple breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Thank you for reviewing Lady Red farm cottage, so glad you had an amazing time!!

Tertia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Die oulikste, mooi, romantiese plekkie - Lady Red. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Beste Tersia Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Charl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Awesome plekkie, sal enige tyd teruggaan. Wonderlike plekkie en ons het so lekker daar gekuier. Hulle doen baie moeite met als, vuurtjie was klaar gepak gereed om aan te steek, net so ook die Jacuzzi. Baie mooi uitsig! Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Goeiedag Charl, Ons is so bly julle het Lady Red en die plaas geniet en lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Marileze

Stefan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Geen woorde om te beskryf nie. Wat kan ek sê. Alles hier was net pragtig. Die huisie is lekker cozy. Perfekte wegbreekplekkie en sal beslis teruggaan. Was nat koue weer toe ons daar was, maar die kaggel was wonderlik en die atmosfeer was onbeskryflik. Doen jou self die guns en boek vandag nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit weer geniet by ons.

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Romantiese wegbreek wat waarde vir jou geld is. Wat 'n fantastiese plek, sal vir enige persoon aanbeveel. Ons het in Lady Red gebly. Die huisie is goed toegerus met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Hello Lizette, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale romantiese wegbreek, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Marileze

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Wonderlike huisie en ideaal vir `n wegbreek/afskakel naweek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Beste Jaco, Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle kon afskakel en ons mooie vallei geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.

Nico H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2017

Asemrowend mooi! Ons het in The Red Lady gebly. Die selfsorg was uitstekend toegerus en ons het heerlik gebraai terwyl ons ook ontspan het in die water van die vuur verhitte Jacuzzi op die stoep. Die afgesonderde gevoel, die ongelooflike berge reg rondom, die braai geriewe, die Jacuzzi, alles het bygedra tot 'n onvergeetlike tyd daarso! Sien julle weer in die winter, hopelik sneeu dit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marileze OR Aneretha
Bergsicht Country Cottages - Lady Red
Hallo Nico, Ons is so bly julle het dit geniet en kon met julle 1 nag darem afskakel en ontspan. Jul sal definitief moet boek vir die winter en ja hopelik sneeu dit. Ons waardeer elke inset wat ons gaste gee. Groete Marileze

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marileze OR
Aneretha ...

Eiendomme 8

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a83a3c78325199c12a9bff61446bf00db69de415255011c576964ac66c2df48d6abe65b83cf87b58d17e5eb70d66961f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226340606548 19.147114199197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang