Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig B&B Knysna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CHRISTOFFEL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bergsig B&B Knysna
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Baie netjies, vriendelike gastevrou, lekker ontbyt.

Baie lekker gebly, alles werk, TV is net 'n bietjie oud en klein, maar hy werk. Ons was baie vriendelik ontvang, en alhoewel ons skedule verander het a.g.v. slegte weer, kon hulle ons steeds akkommodeer. Ek sal Bergsig B&B hoogs aanbeveel.

Rene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Dit was so lekker gewees.

Mense is so vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak! Fantasties! Gaan gou weer terug gaan!

Bergsig B&B Knysna se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom.

Bergsig B&B Knysna
Peet D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet D

Ons het voortreflike diens gehad.

Baie gasvrye familiebesigheid. Laat mens onmiddellik tuis voel.

Adriaan O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Dit was asemrowend, fantasties. Die mense onbeskryflik vriendelik en gasvry, wat 'n fees.

Ons is totaal verras met die ontvangs, so, so hartlik en warm - vriendelik en natuurlike warmte het uitgestraal. Die plek is skoon en netjies, baie modern, daar kort niks. Dit voel of jy by mense is wat jy ken. Dit is soos familie. Ons het dit werklik baie geniet. Die moeite wat gedoen is vir ons as atlete wil gedoen word. Wil nog 'n plek sien wat dit sal doen. Dit is een formidabele gastehuis. Besoek dit gerus.

Pam K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam K

Ons het baie lekker by Bergsig gebly. Verblyf is van hoogstaande gehalte.

Die gastehuis is smaakvol gemeubileer en baie netjies en skoon. Die gasvrou en haar man was baie behulpsaam en vriendelik. Die ingeslote ontbyt was uitstekend. Daar heers 'n gesellige atmosfeer en die gasvryheid was ver bokant verwagting.

Joey B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B

Pragtige verblyf, uiters vriendelike gashere.

Die verblyfplek is vir seker "upperclass". Het my verwagtinge ver oorskry. Heerlike ontbyt met tuisgemaakte broodjies.

Amanda F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflike verblyf. Rika en Karin was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie vir heerlike netjiese verblyf!

Neil M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil M

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike eienaars, baie netjies en gerieflik.

Vanaf
Vanaf R1 204
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 204
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 13, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMUS31mryeFYl4AP0NKAdOCeuqasPc3ZevPoPGd3KF1zRVgSGC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 204 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 13 Andrew Avenue Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06499 23.07743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang