Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig B&B Knysna

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 13, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 204 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergsig B&B is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete, Wes-Kaap. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer.

Daar is 3 eenhede. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Twee kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die ander kamer 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Ander geriewe sluit 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in, asook WiFi-toegang word voorsien.

Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. 'n Buitestoep is beskikbaar wat 'n buitebraai-area en sitplek het.

Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopies in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CHRISTOFFEL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Andrew-laan 13, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsig B&B Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 204
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 204
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 13, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMUS31mryeFYl4AP0NKAdOCeuqasPc3ZevPoPGd3KF1zRVgSGC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 204 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 13 Andrew Avenue Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06499 23.07743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang