Bergsig B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 49, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergsig B&B is sentraal geleë in George en het sonkrag wat die meeste ligte en elektriese toestelle aanhou tydens beurtkrag. Die gastehuis is naby die lughawe, verskeie gholfbane, strande, restaurante, die Garden Route Mall, die middedorp, konferensiesentrums en die omliggende dorpe op die Tuinroete.
Daar is 3 kamers op die eerste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer langsaan met 'n bad, toilet en wasbak. Die derde kamer het 'n koninginggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamer 1 en 3 het elk 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Die vierde kamer is op die grondverdieping. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n klein kombuisarea in die kamer.
Kamers 1 en 2 kan ook saam as 'n selfsorg-eenheid bespreek word en kan die derde en/of vierde kamer ook bygevoeg word en op 'n selfsorgbasis.
Al die slaapkamers het 'n TV met die OpenView-pakket, WiFi, 'n muurverwarmer, plafonwaaier, linne en badhanddoeke.
Die gemeenskaplike kombuis en sitkamer op die grondverdieping is ten volle toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV-skerm waar gaste met hul eie DStv-besonderhede kan inteken. Die gastehuis maak van sonkrag gebruik.
Die gastehuis het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Standerstraat 49, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loerie Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Standerstraat 49, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang