Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Bergsig Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gemaklik en netjies en rustig.

Dit was baie mooi, skoon en netjies. Die WiFi het goed gewerk. Die elektriese kombers het baie gehelp en ons het lekker warm geslaap. Die ontbyt was baie lekker. Dit is in 'n stil gebied geleë. Dit was 'n aangename verblyf.

Bergsig Guest House se terugvoer

Thank you for the amazing review and we hope to see you soon!

Bergsig Guest House
Alida V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Meer as behulpsaam.

Die verblyf is silwerskoon. Die personeel is meer as behulpsaam. Die pad daarheen is bietjie kronkelrig maar dis 'n welkome sig sodra jy die gastehuis sien.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkiesingel 4, Bergsig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1adbfed204dbefebbd1fbc6bd1fc9f295744d348614808927b7ed5d364896d7efb243f330cb014465ce1b677770eee03713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Suikerbekkie Crescent Bergsig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2241116 28.2833368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang