Bergsig Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroon-pad, Koedoesfontein-plaas 478IQ, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R3 300 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Bergsig Holiday Home is ‘n groot plaashuis op ‘n 30 ha-plaas in die Vredefortkoepel Wërelderfenisgebied sowat 15 km buite Parys en sowat 135 km van Sandton af. Die plaashuis front noord en het ‘n pragtige uitsig oor die vallei en op die berge.
Dié plaashuis het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 kamers en 3 badkamers. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-badkamer, ingeboude kaste en lei na ‘n balkon met stoepmeubels. Die tweede en derde kamer het ‘n dubbelbed, ingeboude kaste en ‘n spieëltafel. Die vierde kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-badkamer, ingeboude kaste en ‘n spieëltafel. Die vyfde kamer het ‘n enkelbed en ‘n spieëltafel. Die sesde kamer het ‘n dubbelbed, enkelbed, rusbank en ‘n spieëltafel.
Daar is ‘n groot kombuis, eetkamer en ‘n groot sitarea met ‘n platskerm-TV. Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die huis het ook ‘n privaat, beskutte tuin, groot stoep met braaigeriewe en gemaklike stoepmeubels.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis is ideaal vir ‘n groot gesin of groep.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacoba Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Venterskroon-pad, Koedoesfontein-plaas 478IQ, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Bergsig Holiday Home het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroon-pad, Koedoesfontein-plaas 478IQ, Parys, 9585, Noordwes