Bergsig Lodge
Beskrywing
Die chalet het twee dubbelkamers en 'n gedeelde sitkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 van hierdie chalets beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kamer. Gemeenskaplike kombuisgeriewe.
Huisreëls
Bergsig Lodge: Reëls
1. Geen troeteldiere.
2. Geen harde musiek.
3. Geen motorfietse of vierwiel-motorfietse.
4. Geen gebruik van vuurwapens sonder toestemming van die eienaars.
5. Geen rommelstrooi in die veld nie.
6. Daar mag slegs vuur gemaak word by die lapa, kaggel of kampplek. Geen vure by die chalets of by die uitkykpunt nie.
7. Alle vure moet geblus word voordat daar bedwaarts gekeer word. Gebruik die drom wat hiervoor voorsien is.
8. Gebruik hout asb. spaarsamig.
9. Geen hout of enige plant- of dierspesies mag van die plaas verwyder word nie.
10. Laat asb. alle bakke en eetgerei in die kombuis agter. Geen kombuisware mag huis toe geneem word nie.
11. Die water op die plaas is baie kalkerig. Bring asb. gebottelde water saam vir gebruik in die elektriese toestelle soos die
ysmasjien, ketel en koffieperkoleerder.
12. Swemhanddoeke is beskikbaar by die lodge-bestuurder, Elizabeth. Laat asb. gebruikte handdoeke in die kleedkamers by die swembad.
13. Stoor asb. die stoelkussings saans onderdak.
14. Gebruik water asb. spaarsamig.
15. Maak asb. vooraf van beurtkragskedules. Laai die EskomSePush-toepassing af. Bergsig val onder Marken(8): Eskom Direct, Mogalakwena, Limpopo. Olielampe word in die kamers voorsien ingeval van beurtkrag. Bring asb. ekstra flitsligte of koplampies saam.
16. Fooitjies vir die personeel, Elizabeth, Alpheus en Andries, is baie welkom en word hoog op prys gestel. Fooitjies kan in kontant aan die personeel gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 4 van hierdie chalets beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs die kamer. Gemeenskaplike kombuisgeriewe.

Daar is 2 slaapkamers aan die hoofgebou. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die twee kamers is verbind met 'n deur en maak dit ideaal vir 'n gesin met klein kindertjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs die kamer. Gemeenskaplike kombuisgeriewe.
Huisreëls
Bergsig Lodge: Reëls
1. Geen troeteldiere.
2. Geen harde musiek.
3. Geen motorfietse of vierwiel-motorfietse.
4. Geen gebruik van vuurwapens sonder toestemming van die eienaars.
5. Geen rommelstrooi in die veld nie.
6. Daar mag slegs vuur gemaak word by die lapa, kaggel of kampplek. Geen vure by die chalets of by die uitkykpunt nie.
7. Alle vure moet geblus word voordat daar bedwaarts gekeer word. Gebruik die drom wat hiervoor voorsien is.
8. Gebruik hout asb. spaarsamig.
9. Geen hout of enige plant- of dierspesies mag van die plaas verwyder word nie.
10. Laat asb. alle bakke en eetgerei in die kombuis agter. Geen kombuisware mag huis toe geneem word nie.
11. Die water op die plaas is baie kalkerig. Bring asb. gebottelde water saam vir gebruik in die elektriese toestelle soos die
ysmasjien, ketel en koffieperkoleerder.
12. Swemhanddoeke is beskikbaar by die lodge-bestuurder, Elizabeth. Laat asb. gebruikte handdoeke in die kleedkamers by die swembad.
13. Stoor asb. die stoelkussings saans onderdak.
14. Gebruik water asb. spaarsamig.
15. Maak asb. vooraf van beurtkragskedules. Laai die EskomSePush-toepassing af. Bergsig val onder Marken(8): Eskom Direct, Mogalakwena, Limpopo. Olielampe word in die kamers voorsien ingeval van beurtkrag. Bring asb. ekstra flitsligte of koplampies saam.
16. Fooitjies vir die personeel, Elizabeth, Alpheus en Andries, is baie welkom en word hoog op prys gestel. Fooitjies kan in kontant aan die personeel gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang