Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Sabie Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nolene B
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Kort wegbreek. Die eenheid is netjies en goed ingerig met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Great value for money, and the owner is a good guy and his not in your face the whole time. Overall everything was excellent just small touch-ups. Perhaps with a mini washing line. The Wi-Fi is always available 24/7, even with load shedding the wifi still works. It's a Gem. Seamless check-in is also a great positive. If you like animals, there's a fearless cat from one of the neighbour's houses, which will casually prance around through the yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nielen W
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Baie lekker plekkie en is in die middel van Sabie geleë. Dit is my 2de keer wat ek gebruik maak van die plekkie, Brian is altyd baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johnny W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Heerlik, stil en lekker omgewing. Was baie mooi skoon en het die tyd terdeë geniet. Alles wat ons benodig het was daar. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nielen W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Bergsig gastehuis was netjies, skoon en sentraal geleë naby restaurante. Vriendelike diens en Brian het als gereed gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Exactly what we were looking for. A great stay. Bergsig Sabie is a simple, clean and convenient place to stay. It has a well-kitted kitchen and a lovely outside braai area. We came through to Sabie for a (very muddy) trail run so appreciated the great shower! Brian was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jossie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlik, was skoon, gemaklik en veilig. Vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig en naby alles. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Bergsig Sabie Self-Catering
Baie dankie. Die beteken baie.

Xolile K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Me and my friends were very happy with the house and the location was close to everything we wanted. Really enjoyed ourselves and Brain his a good host I'll definitely come back to Bergsig Sabie Self-Catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizandi B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2022

Baie lekker. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari-sian B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Lekker maar klein. Ons het die plekkie baie geniet, maar daar was gesê daar is genoeg slaapplek vir 4 mense, toe ons daar kom was daar twee enkelbeddens en 1 sleeper couch. Die sleeper couch was net-net groot genoeg vir ons een vriend (volwasse man) gelukkig het die 4de persoon gekanselleer, anders was daar nie plek vir haar nie. Ek en my kêrel het op die enkelbeddens geslaap. Die kombuisie is ook nie ideaal nie, want daar is nie 'n ordentlike oond/stoof nie, ons het maar al die kos net so huis toe gevat en maar elke dag uitgeëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Brian
Bergsig Sabie Self-Catering
So jammer om te hoor van julle ongerief. Die slaapbank ten volle oopgeslaan is koninging-grootte. So ook die beddegoed in die kas. Die agter reëling slaan plat en die onderkant skuif oop en trek op. Dit wil voorkom julle het die bank nie heeltemal oopgeslaan nie. Het nog nooit voorheen die probleem gehad, maar dankie ek sal seker maak vorentoe ek wys die gaste hoe om die bank oop te slaan. Dankie vir julle terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2407949ae5b1f678172688e86a0dc15c997d9aff4fa0e2f55758e015446985bfa02d0f036925a8c4714f0329f331140fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 28 4de Avenue Sabie 1026 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.101923 30.777888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang