Bergsig Sabie Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nolene B - Jun 2023
Algehele gradering
Kort wegbreek.
Sipho N - Apr 2023
Algehele gradering
Great value for money, and the owner is a good guy and his not in your face the whole time.
Nielen W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en is in die middel van Sabie geleë.
Johnny W - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, stil en lekker omgewing.
Nielen W - Jun 2022
Algehele gradering
Bergsig gastehuis was netjies, skoon en sentraal geleë naby restaurante.
Kerry P - Mei 2022
Algehele gradering
Exactly what we were looking for.
Jossie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, was skoon, gemaklik en veilig.
Bergsig Sabie Self-Catering se terugvoer
Baie dankie. Die beteken baie.
Xolile K - Sep 2022
Algehele gradering
Me and my friends were very happy with the house and the location was close to everything we wanted.
Lizandi B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mari-sian B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker maar klein.
Lees meerBergsig Sabie Self-Catering se terugvoer
So jammer om te hoor van julle ongerief. Die slaapbank ten volle oopgeslaan is koninging-grootte. So ook die beddegoed in die kas. Die agter reëling slaan plat en die onderkant skuif oop en trek op. Dit wil voorkom julle het die bank nie heeltemal oopgeslaan nie. Het nog nooit voorheen die probleem gehad, maar dankie ek sal seker maak vorentoe ek wys die gaste hoe om die bank oop te slaan. Dankie vir julle terugvoer.
Jp B - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf is met als toegerus vir 'n heerlike naweek weg.
Janus R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Heerlike tyd gehad.
Sareta J - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige, netjiese akkommodasie.
Mxolisi S - Des 2021
Algehele gradering
The place was amazing. The views were beautiful.
Elizna C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alceri C - Mrt 2021
Algehele gradering
Vir die avontuur-liefhebbers
Sandra J - Jun 2021
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld.
Ria R - Mei 2021
Algehele gradering
'n Heerlike naweek in besonderse mooi natuurskoon.
Vijilesh Kumar V - Des 2021
Algehele gradering
Uncomfortable stay.
Lees meerJean J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Daar is alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan slaap.
Anna-marie B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Chanelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie baie vriendelike diens! Baie mooi skoon!
Hanlie S - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n heerlike rustige kuierplek! Brian is vriendelik and behulpsaam. Die plek is netjies en beskik oor alles wat jy nodig het.
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie. Rustige kuier.
Desiree A - Des 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation, perfect position for all the sightseeing in the area. Brian the host was most helpful and accommodating. Thanks Brian.
Quintin D - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal, rustig.
Lyzette S - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en praktiese verblyf.
Itumeleng M - Sep 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Stephanie B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik met 'n mooi uitsig daarby!
Lamont L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Chandre K - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing!
Annerie G - Jan 2019
Algehele gradering
So mooi skoon en netjies.
Willie L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en ruim plek.
Marlien B - Des 2018
Algehele gradering
Het sommer tuis gevoel van die oomblik dat ons daar aangekom het.
Joe D - Okt 2018
Algehele gradering
Neat and private.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en privaat.
Die eenheid was netjies en stylvol. Alles wat nodig was, was daar. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Josh B - Aug 2018
Algehele gradering
Great place, great host. Really happy with our choice!
Jacques S - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.
Johan M - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.
Annegret W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eileen C - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustige ligging met 'n mooi uitsig.
Desray W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang