Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Sabie Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bergsig Sabie Self-Catering is in Sabie geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of as 'n oornagplek. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dit beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n TV. Die kamer het 'n en suite-badkamer met verhitte vloere, 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis beskik oor alles wat gaste benodig vir basiese selfsorg en daar is 'n koolstoof vir die kouer dae. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste om te gebruik asook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie op die perseel.

Graskop, Pelgrimsrus, Hazyview, Witrivier en Mbombela (Nelspruit) is naby geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
  • Gaste dink Bergsig Sabie Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 28, Sabie, 1026, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2407949ae5b1f678172688e86a0dc15c997d9aff4fa0e2f55758e015446985bfa02d0f036925a8c4714f0329f331140fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 28 4de Avenue Sabie 1026 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.101923 30.777888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang